Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oplosmiddel
oplosmiddel [boodskap #145264] Sa, 18 Mei 2024 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oplosmiddel
Afbreking: op•los•mid•del
Samestelling: oplos + middel


Selfstandige naamwoord: oplosmiddel
Meervoud: oplosmiddels
Verkleinwoord: oplosmiddeltjie
Meervoud van verkleining: oplosmiddeltjies

Betekenis:
• 'n Chemiese stof waarin 'n ander stof opgelos kan word.

Gebruik:
• Water is 'n goeie oplosmiddel.

Hiponiem:
• ketelsteenoplosmiddel
• vetoplosmiddel

Vertaling:
Engels: solvent
Nederlands: oplosmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: asetoon
Volgende onderwerp: onregeerbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 00:45:08 MGT 2024