Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM?
Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42230] Sa, 19 Mei 2001 05:05 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen!

Ek is op soek na 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek (algemeen
verklarend) en ook 'n spraakkuns, indien moontlik op CD-ROM.
Want eintlik is dit woordeboekjie wat ek van Kramers (Elsevier) het
nie toereikend nie. Dis goed vir 'n vis en 'n brood aan te koop op
die mark maar meer kan ek daar nie mee doen nie. Wat is daar vir
goeie uitgewery daar in Suid-Afrika? (Graag e-posadres)
Vyf maand gelede het ek nie gedog nie dat ek nog in Afrikaans
sou geskryf het. Ek weet nie waarom nie maar die taal werk
aansteeklik! Daar is al oomblikke wat my doen vergeet ek is 'n
Vlaming!

Die groete vir almal!

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42238 is 'n antwoord op boodskap #42230] Sa, 19 Mei 2001 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vergeet maar van CD, Norbert. Daar's nie 'n mark daarvoor nie. Die HAT
was altyd ons "Van Dale", maar ek weet nie of dit nog so is nie. Jou
Afrikaans is BAIE goed!
___________________________________________________

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3b058f85.19028537@news.online.be...
> Hallo, elkeen!
>
> Ek is op soek na 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek (algemeen
> verklarend) en ook 'n spraakkuns, indien moontlik op CD-ROM.
> Want eintlik is dit woordeboekjie wat ek van Kramers (Elsevier) het
> nie toereikend nie. Dis goed vir 'n vis en 'n brood aan te koop op
> die mark maar meer kan ek daar nie mee doen nie. Wat is daar vir
> goeie uitgewery daar in Suid-Afrika? (Graag e-posadres)
> Vyf maand gelede het ek nie gedog nie dat ek nog in Afrikaans
> sou geskryf het. Ek weet nie waarom nie maar die taal werk
> aansteeklik! Daar is al oomblikke wat my doen vergeet ek is 'n
> Vlaming!
>
> Die groete vir almal!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42239 is 'n antwoord op boodskap #42230] Sa, 19 Mei 2001 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het aanvanklik gedink dit sou so vier maande duur... Twee en 'n half
jaar later, praat ek nog steeds nie Nederlands nie. Een van ons grootste
probleme is dat die Nederlanders jou verstaan en nie reghelp nie... Ek
leer dus nie so veel van hulle nie...

Ek het wel die Nederlandse staatseksamen geslaag en is baie trots
daarop! Mens moes 500 punte haal om deur te kom, en ek het vir al vier
vakke tussen 530 en 570. Maar nou ja, dit bly geslaag!!!
________________________________________________________

"Danielle" skryf in boodskap news:533cgt898fbts6tqtvl0abp99jfg64c2ks@4ax.com...
> On Sat, 19 May 2001 07:47:03 +0200, "Max" wrote:
>
>> Vergeet maar van CD, Norbert. Daar's nie 'n mark daarvoor nie.
>
> Ek sit nou met 'n "Learn Dutch" CD wat ek onlangs afgelaai het. Dog
> dit sou maklik wees om Nederlands te leer as Afrikaans
> sprekende...er...um...yeah well no fine...:-)
>
> Hoe lank het dit vir jou geneem om vlot Nederlands te kon praat? Of
> het julle dit in SA al beoefen?
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42242 is 'n antwoord op boodskap #42230] Sa, 19 Mei 2001 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Norbert,
Ek sal vir jou uitvind of die HAT enigsins deur middel van die
Staatsbiblioteek op die internet beskikbaar is.
Glo nie, maar mens kan maar vra.
Dit is nie net die taal wat so aansteeklik is nie - ons stuurs Afrikaners is
ook:)))
Annette

Sterrenkijker wrote in message ...
> Hallo, elkeen!
>
> Ek is op soek na 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek (algemeen
> verklarend) en ook 'n spraakkuns, indien moontlik op CD-ROM.
> Want eintlik is dit woordeboekjie wat ek van Kramers (Elsevier) het
> nie toereikend nie. Dis goed vir 'n vis en 'n brood aan te koop op
> die mark maar meer kan ek daar nie mee doen nie. Wat is daar vir
> goeie uitgewery daar in Suid-Afrika? (Graag e-posadres)
> Vyf maand gelede het ek nie gedog nie dat ek nog in Afrikaans
> sou geskryf het. Ek weet nie waarom nie maar die taal werk
> aansteeklik! Daar is al oomblikke wat my doen vergeet ek is 'n
> Vlaming!
>
> Die groete vir almal!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42247 is 'n antwoord op boodskap #42242] Sa, 19 Mei 2001 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://dictionaries.travlang.com/EnglishAfrikaans/

Engels Afrikaans______________________________________________
"Annette" wrote in message
news:9e57oq$rr2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Norbert,
> Ek sal vir jou uitvind of die HAT enigsins deur middel van die
> Staatsbiblioteek op die internet beskikbaar is.
> Glo nie, maar mens kan maar vra.
> Dit is nie net die taal wat so aansteeklik is nie - ons stuurs Afrikaners is
> ook:)))
> Annette
>
> Sterrenkijker wrote in message ...
>> Hallo, elkeen!
>>
>> Ek is op soek na 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek (algemeen
>> verklarend) en ook 'n spraakkuns, indien moontlik op CD-ROM.
>> Want eintlik is dit woordeboekjie wat ek van Kramers (Elsevier) het
>> nie toereikend nie. Dis goed vir 'n vis en 'n brood aan te koop op
>> die mark maar meer kan ek daar nie mee doen nie. Wat is daar vir
>> goeie uitgewery daar in Suid-Afrika? (Graag e-posadres)
>> Vyf maand gelede het ek nie gedog nie dat ek nog in Afrikaans
>> sou geskryf het. Ek weet nie waarom nie maar die taal werk
>> aansteeklik! Daar is al oomblikke wat my doen vergeet ek is 'n
>> Vlaming!
>>
>> Die groete vir almal!
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42269 is 'n antwoord op boodskap #42230] Sa, 19 Mei 2001 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Vergeet maar van CD, Norbert. Daar's nie 'n mark daarvoor nie.
>
> Ek sit nou met 'n "Learn Dutch" CD wat ek onlangs afgelaai het. Dog
> dit sou maklik wees om Nederlands te leer as Afrikaans
> sprekende...er...um...yeah well no fine...:-)

Neem deel aan Nederlandse Nieuwsgroepen. Dan leer je NL ;-))
Type nl. en er zijn wel over de honderd nieuwsgroepen te vinden.

Grt Emmy
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42270 is 'n antwoord op boodskap #42239] Sa, 19 Mei 2001 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Ek het wel die Nederlandse staatseksamen geslaag en is baie trots
> daarop! Mens moes 500 punte haal om deur te kom, en ek het vir al vier
> vakke tussen 530 en 570. Maar nou ja, dit bly geslaag!!!

NT 1 of NT 2

Gr Emmy

> ________________________________________________________
> "Danielle" wrote in message
> news:533cgt898fbts6tqtvl0abp99jfg64c2ks@4ax.com...
>> On Sat, 19 May 2001 07:47:03 +0200, "Max" wrote:
>>
>>> Vergeet maar van CD, Norbert. Daar's nie 'n mark daarvoor nie.
>>
>> Ek sit nou met 'n "Learn Dutch" CD wat ek onlangs afgelaai het. Dog
>> dit sou maklik wees om Nederlands te leer as Afrikaans
>> sprekende...er...um...yeah well no fine...:-)
>>
>> Hoe lank het dit vir jou geneem om vlot Nederlands te kon praat? Of
>> het julle dit in SA al beoefen?
>>
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42273 is 'n antwoord op boodskap #42269] Sa, 19 Mei 2001 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Is daardie uhoeberoe vent nog daar, ek het jare gelede daar gaan loer,
en het nie n clue gehad waaroor hulle praat nie.

Pop
emmy wrote in message
news:9e5mqs$p2h$1@news.pcmnet.nl...
>
>>> Vergeet maar van CD, Norbert. Daar's nie 'n mark daarvoor nie.
>>
>> Ek sit nou met 'n "Learn Dutch" CD wat ek onlangs afgelaai het. Dog
>> dit sou maklik wees om Nederlands te leer as Afrikaans
>> sprekende...er...um...yeah well no fine...:-)
>
> Neem deel aan Nederlandse Nieuwsgroepen. Dan leer je NL ;-))
> Type nl. en er zijn wel over de honderd nieuwsgroepen te vinden.
>
>
> Grt Emmy
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42298 is 'n antwoord op boodskap #42270] So, 20 Mei 2001 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
NT2. Wat is NT1? Nederlands as eerste taal?
__________________________________________________________

"emmy" skryf in boodskap news:9e5t5e$qiv$1@news.pcmnet.nl...
>
>> Ek het wel die Nederlandse staatseksamen geslaag en is baie trots
>> daarop! Mens moes 500 punte haal om deur te kom, en ek het vir al vier
>> vakke tussen 530 en 570. Maar nou ja, dit bly geslaag!!!
>
> NT 1 of NT 2
>
> Gr Emmy
>
>> ________________________________________________________
>> "Danielle" wrote in message
>> news:533cgt898fbts6tqtvl0abp99jfg64c2ks@4ax.com...
>>> On Sat, 19 May 2001 07:47:03 +0200, "Max" wrote:
>>>
>>>> Vergeet maar van CD, Norbert. Daar's nie 'n mark daarvoor nie.
>>>
>>> Ek sit nou met 'n "Learn Dutch" CD wat ek onlangs afgelaai het. Dog
>>> dit sou maklik wees om Nederlands te leer as Afrikaans
>>> sprekende...er...um...yeah well no fine...:-)
>>>
>>> Hoe lank het dit vir jou geneem om vlot Nederlands te kon praat? Of
>>> het julle dit in SA al beoefen?
>>>
>>>
>>>
>>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>>
>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42317 is 'n antwoord op boodskap #42298] So, 20 Mei 2001 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max schreef in berichtnieuws 9e7qoa$4hr$1@azure.nl.gxn.net...
> NT2. Wat is NT1? Nederlands as eerste taal?

Nee een lager niveau.....om als tandarts te werken of te gaan studeren aan
een
Nederlandse UNI heb je NT 2 nodig.
Niet iedereen heeft NT2 nodig....NT 1 is vaak voldoende..
Waarvoor had jij NT 2 nodig?

Grt Emmy

> __________________________________________________________
> "emmy" wrote in message
> news:9e5t5e$qiv$1@news.pcmnet.nl...
>>
>>> Ek het wel die Nederlandse staatseksamen geslaag en is baie trots
>>> daarop! Mens moes 500 punte haal om deur te kom, en ek het vir al vier
>>> vakke tussen 530 en 570. Maar nou ja, dit bly geslaag!!!
>>
>> NT 1 of NT 2
>>
>> Gr Emmy
>>
>>> ________________________________________________________
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:533cgt898fbts6tqtvl0abp99jfg64c2ks@4ax.com...
>>>> On Sat, 19 May 2001 07:47:03 +0200, "Max" wrote:
>>>>
>>>> >Vergeet maar van CD, Norbert. Daar's nie 'n mark daarvoor nie.
>>>>
>>>> Ek sit nou met 'n "Learn Dutch" CD wat ek onlangs afgelaai het. Dog
>>>> dit sou maklik wees om Nederlands te leer as Afrikaans
>>>> sprekende...er...um...yeah well no fine...:-)
>>>>
>>>> Hoe lank het dit vir jou geneem om vlot Nederlands te kon praat? Of
>>>> het julle dit in SA al beoefen?
>>>>
>>>>
>>>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>>>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>>>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>>>
>>
>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42327 is 'n antwoord op boodskap #42230] So, 20 Mei 2001 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Norbert,
Ja, ek weet van goeie Afrikaans woordeboeke. Ek dink jy moet of die HAT kry
of die Verklarende Afrikaanse Woordeboek deur Labuschagne.
Ek het ook van jaar Pharos se pakket CD-roms saamgebring. Dit bevat Pharos
Woordeboeke 5 in 1: Afrikaans-Engels, Engels-Afrikaans; Tweetalige
frasewoordeboek; Nuwe woorde Afrikaans; Verklarende Afrikaans Woordeboek en
Groot Tesourus van Afrikaans.
Je kn net dit koop of ook saam met 'n tweede CD-rom: Pharos Speller:
Speltoetser en woordafbreker vir Afrikaans.
Dit alles lyk vir my baie interessant, ek het 'n bekendstelling by die
Kunstefees in Oudtshoorn gesien. Kon dit hier tuis in Vlaandeen nog nie
uitprobeer nie want my rekenaar is besmet met 'n kwaai gogga. (skryf nou op
my skootrekenaartjie hoor!)
Indien jy belang stel kan kan ek dit vir jou laat saambring van Suid-Afrika
af. Laat weet maar.
Lekker Sondag,
Inga
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42330 is 'n antwoord op boodskap #42317] So, 20 Mei 2001 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 May 2001 10:47:33 +0200, "emmy" wrote:

> NT 1 is vaak voldoende..
>
> Grt Emmy
>

Emmy, ek het nou lank gesukkel om uit te vind wat hoesjes beteken net
omdat ek nie wou vra nie. Ek weet nou wat hoesjes is maar weet steeds
nie wat 'vaak' is nie en dit is 'n woord wat heel dikwels gebruik
word. Beteken dit dalk 'heeltemal'?

DD
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42333 is 'n antwoord op boodskap #42330] So, 20 Mei 2001 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 May 2001 14:38:16 +0200, Davie Davis wrote:

Beteken dit dalk 'heeltemal'?
>
> DD

Of 'voldoende'?
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42334 is 'n antwoord op boodskap #42330] So, 20 Mei 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis schreef...
> Ek weet nou wat hoesjes is maar weet steeds nie wat
> 'vaak' is nie en dit is 'n woord wat heel dikwels gebruik
> word. Beteken dit dalk 'heeltemal'?

Je hebt gelijk, Davie, we gebruiken het woord 'vaak' heel vaak :)

Groeten,
Arthur
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42336 is 'n antwoord op boodskap #42334] So, 20 Mei 2001 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 May 2001 15:21:15 +0200, "Arthur Hagen"
wrote:

> Davie Davis schreef...
>> Ek weet nou wat hoesjes is maar weet steeds nie wat
>> 'vaak' is nie en dit is 'n woord wat heel dikwels gebruik
>> word. Beteken dit dalk 'heeltemal'?
>
> Je hebt gelijk, Davie, we gebruiken het woord 'vaak' heel vaak :)
>
> Groeten,
> Arthur
>

So mijn beskrijwing ben heel vaak Arthur? :-D

DD
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42340 is 'n antwoord op boodskap #42330] So, 20 Mei 2001 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, vaak word vaak gebruik!!! Dis dikwels of gereeld. Kan ook vaak wees.
_________________________________________________
"Davie Davis" wrote in message
> ...weet steeds
> nie wat 'vaak' is nie en dit is 'n woord wat heel dikwels gebruik
> word.
Hoesjes [boodskap #42341 is 'n antwoord op boodskap #42330] So, 20 Mei 2001 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ai Davie, ek het nou so lekker gelag vir jou en jou hoesjes:-))
Vaak beteken "dikwels" dink ek.

Poppie

Davie Davis skryf in boodskap news:dbefgtcbj4i0cmmsu4qh2i3g4f1c0ltcp7@4ax.com...
> On Sun, 20 May 2001 10:47:33 +0200, "emmy" wrote:
>
>> NT 1 is vaak voldoende..
>>
>> Grt Emmy
>>
>
> Emmy, ek het nou lank gesukkel om uit te vind wat hoesjes beteken net
> omdat ek nie wou vra nie. Ek weet nou wat hoesjes is maar weet steeds
> nie wat 'vaak' is nie en dit is 'n woord wat heel dikwels gebruik
> word. Beteken dit dalk 'heeltemal'?
>
> DD
>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42342 is 'n antwoord op boodskap #42317] So, 20 Mei 2001 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ik had het niet nodig, maar mijn vrouw begint zometeen studeren.
__________________________________________________

"emmy" skryf in boodskap news:9e80cc$e7p$3@news.pcmnet.nl...
>
> Max schreef in berichtnieuws
9e7qoa$4hr$1@azure.nl.gxn.net...
>> NT2. Wat is NT1? Nederlands as eerste taal?
>
> Nee een lager niveau.....om als tandarts te werken of te gaan studeren aan
> een
> Nederlandse UNI heb je NT 2 nodig.
> Niet iedereen heeft NT2 nodig....NT 1 is vaak voldoende..
> Waarvoor had jij NT 2 nodig?
>
> Grt Emmy
>
>> __________________________________________________________
>> "emmy" wrote in message
>> news:9e5t5e$qiv$1@news.pcmnet.nl...
>>>
>>>> Ek het wel die Nederlandse staatseksamen geslaag en is baie trots
>>>> daarop! Mens moes 500 punte haal om deur te kom, en ek het vir
al
>> vier
>>>> vakke tussen 530 en 570. Maar nou ja, dit bly geslaag!!!
>>>
>>> NT 1 of NT 2
>>>
>>> Gr Emmy
>>>
>>>> ________________________________________________________
>>>> "Danielle" wrote in message
>>>> news:533cgt898fbts6tqtvl0abp99jfg64c2ks@4ax.com...
>>>> > On Sat, 19 May 2001 07:47:03 +0200, "Max" wrote:
>>>> >
>>>> > >Vergeet maar van CD, Norbert. Daar's nie 'n mark daarvoor nie.
>>>> >
>>>> > Ek sit nou met 'n "Learn Dutch" CD wat ek onlangs afgelaai
het.
>> Dog
>>>> > dit sou maklik wees om Nederlands te leer as Afrikaans
>>>> > sprekende...er...um...yeah well no fine...:-)
>>>> >
>>>> > Hoe lank het dit vir jou geneem om vlot Nederlands te kon
praat?
>> Of
>>>> > het julle dit in SA al beoefen?
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>>>> > http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the
World!
>>>> > -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>>>>
>>>
>>
>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42358 is 'n antwoord op boodskap #42330] So, 20 Mei 2001 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Je kent wel Klaas Vaak misschien.......die komt namelijk zand in de ogen
strooien
als het bedtijd is bij kleine kinderen.;-)))

Vaak betekend dikwijls.....
Is het woord vaak ook niet slaap in het ZA?

Grt Emmy

Davie Davis schreef in berichtnieuws

> Emmy, ek het nou lank gesukkel om uit te vind wat hoesjes beteken net
> omdat ek nie wou vra nie. Ek weet nou wat hoesjes is maar weet steeds
> nie wat 'vaak' is nie en dit is 'n woord wat heel dikwels gebruik
> word. Beteken dit dalk 'heeltemal'?
>
> DD
>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42376 is 'n antwoord op boodskap #42336] So, 20 Mei 2001 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> "Arthur Hagen" wrote:
>> Davie Davis schreef...
>>> dit is 'n woord wat heel dikwels gebruik word.
>> Je hebt gelijk, Davie, we gebruiken het woord 'vaak' heel vaak :)
> So mijn beskrijwing ben heel vaak Arthur? :-D

Mmm, ik ben kennelijk toch niet helemaal duidelijk geweest :-0

Groeten,
Arthur
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42383 is 'n antwoord op boodskap #42358] So, 20 Mei 2001 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vaak beteken nie slaap nie - dit beteken slaperig.
'n Mens kan nie vaak nie, maar 'n mens kan slaap.
'n Mens lan vaak wees, of vaak lyk.
Dit is al wanneer ons vaak gebruik ( en selfs al skryf ek dit net, dan gaap
ek:)) )
Annette

emmy wrote in message ...
> Je kent wel Klaas Vaak misschien.......die komt namelijk zand in de ogen
> strooien
> als het bedtijd is bij kleine kinderen.;-)))
>
> Vaak betekend dikwijls.....
> Is het woord vaak ook niet slaap in het ZA?
>
> Grt Emmy
>
> Davie Davis schreef in berichtnieuws
>
>> Emmy, ek het nou lank gesukkel om uit te vind wat hoesjes beteken net
>> omdat ek nie wou vra nie. Ek weet nou wat hoesjes is maar weet steeds
>> nie wat 'vaak' is nie en dit is 'n woord wat heel dikwels gebruik
>> word. Beteken dit dalk 'heeltemal'?

>> DD

>
Re: Hoesjes [boodskap #42390 is 'n antwoord op boodskap #42341] So, 20 Mei 2001 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 May 2001 08:45:57 -0500, "poppie" wrote:

> Ai Davie, ek het nou so lekker gelag vir jou en jou hoesjes:-))
> Vaak beteken "dikwels" dink ek.
>
> Poppie

Ja Poppie, toe die Hollanners van hoesjes praat het ek eers gewonder
of dit dan nou winter is daar ook :D

DD
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42394 is 'n antwoord op boodskap #42230] So, 20 Mei 2001 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek bedank julle vir die inligtings!
Het dit seer kan waardeer!

Norbert (uit Vlaanderen)

sterre...@online.be (Sterrenkijker) schreef:

> Hallo, elkeen!
>
> Ek is op soek na 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek (algemeen
> verklarend) en ook 'n spraakkuns, indien moontlik op CD-ROM.
> Want eintlik is dit woordeboekjie wat ek van Kramers (Elsevier) het
> nie toereikend nie. Dis goed vir 'n vis en 'n brood aan te koop op
> die mark maar meer kan ek daar nie mee doen nie. Wat is daar vir
> goeie uitgewery daar in Suid-Afrika? (Graag e-posadres)
> Vyf maand gelede het ek nie gedog nie dat ek nog in Afrikaans
> sou geskryf het. Ek weet nie waarom nie maar die taal werk
> aansteeklik! Daar is al oomblikke wat my doen vergeet ek is 'n
> Vlaming!
>
> Die groete vir almal!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42419 is 'n antwoord op boodskap #42383] Ma, 21 Mei 2001 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Vaak beteken nie slaap nie - dit beteken slaperig.
> 'n Mens kan nie vaak nie, maar 'n mens kan slaap.

> 'n Mens lan vaak wees, of vaak lyk.
een mens kan moe zijn....en er vermoeid uit zien...

> Dit is al wanneer ons vaak gebruik ( en selfs al skryf ek dit net, dan gaap
> ek:)) )

Dan hebben jullie in ZA het sprookje Klaas Vaak letterlijk genomen
Klaas Vaak ...maakt kinderen slaperig en dan is het bedtijd ;-))

Grt Emmy
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42420 is 'n antwoord op boodskap #42230] Ma, 21 Mei 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle

> Neem deel aan Nederlandse Nieuwsgroepen. Dan leer je NL ;-))
>
> Ek hoor jou Emmy, maar ai, dis nie so maklik nie. Ek bewonder altyd
> ander mense wat tale so maklik kan optel. Vir sommige van ons gaan
> dit maar sukkel sukkel. :-)

Is wel makkelijk..... even doorzetten en je verstaat NL snel als je tweede
taal ;-)))
Ben je al eens in Nederland ( Europa) geweest??

> Miskien moet ek eerder begin Spaans leer. Dit behoort mos die 2de
> taal van Amerika te wees. :-)

Vind je Spaans een mooie taal??

Grt Emmy
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42437 is 'n antwoord op boodskap #42419] Ma, 21 Mei 2001 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Spokie? Klaas Vakie is werklik!! Hy is 'n klein ronde mannetjie met 'n groot
sak slaapsand wat hy in kinders se oë strooi sodat hulle kan aan die slaap
raak. Hier in SA loop hy op stelte om hoog genoeg by te kom, want die
beddens staan hoog sodat die tokkelossie onder kan deurloop:))
Annette

emmy wrote in message ...
>
>
>> Vaak beteken nie slaap nie - dit beteken slaperig.
>> 'n Mens kan nie vaak nie, maar 'n mens kan slaap.
>
>> 'n Mens lan vaak wees, of vaak lyk.
> een mens kan moe zijn....en er vermoeid uit zien...>
>> Dit is al wanneer ons vaak gebruik ( en selfs al skryf ek dit net, dan
> gaap
>> ek:)) )
>
> Dan hebben jullie in ZA het sprookje Klaas Vaak letterlijk genomen
> Klaas Vaak ...maakt kinderen slaperig en dan is het bedtijd ;-))
>
> Grt Emmy
>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42456 is 'n antwoord op boodskap #42437] Ma, 21 Mei 2001 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef in berichtnieuws
9ebj7p$o4u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Spokie? Klaas Vakie is werklik!! Hy is 'n klein ronde mannetjie met 'n groot
> sak slaapsand wat hy in kinders se oë strooi sodat hulle kan aan die slaap
> raak. Hier in SA loop hy op stelte om hoog genoeg by te kom, want die
> beddens staan hoog sodat die tokkelossie onder kan deurloop:))

Ik dacht dat alleen Engelse aan spoken geloofden ;-))

Grt Emmy

>>
>>> Vaak beteken nie slaap nie - dit beteken slaperig.
>>> 'n Mens kan nie vaak nie, maar 'n mens kan slaap.
>>
>>> 'n Mens lan vaak wees, of vaak lyk.
>> een mens kan moe zijn....en er vermoeid uit zien...>
>>> Dit is al wanneer ons vaak gebruik ( en selfs al skryf ek dit net, dan
>> gaap
>>> ek:)) )
>>
>> Dan hebben jullie in ZA het sprookje Klaas Vaak letterlijk genomen
>> Klaas Vaak ...maakt kinderen slaperig en dan is het bedtijd ;-))
>>
>> Grt Emmy
>>
>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42460 is 'n antwoord op boodskap #42420] Ma, 21 Mei 2001 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 May 2001 15:21:33 +0200, "emmy" wrote:

> Is wel makkelijk..... even doorzetten en je verstaat NL snel als je tweede
> taal ;-)))

Ha!! Maklik vir jou om te praat! :-))

> Ben je al eens in Nederland ( Europa) geweest??

O ja. En ek het baie van julle kase en gebak gehou! :-)

> Vind je Spaans een mooie taal??

Interessante vraag hierdie. :-) Ek weet nie of ek dit sommer net kan
antwoord met 'n "ja" of "nee" nie, want kultuur en taal is so
nougebonde aan mekaar. "Taal" simboliseer vir my die allesomvattende
verhouding tussen die mens en sy of haar kultuur. Ek vind die
Mexikaanse(veral Mesoamerikaanse) kultuur (antropologies en
geskiedkundig) baie interessant.
Dus, ek sou Spaans wou leer, nie omdat dit noodwendig 'n "mooi" taal
vir my is nie, maar eerder omdat ek dit as 'n noodsaaklikheid sou
beskou hier in Amerika. Of eerder meer spesifiek, hier in die VSA.
Sodat wanneer ek weer gevra word om asseblief 'n onderhoud met "Jesus"
te voer, ek nie weer so "ongemaklik" gaan voel nie. En besef dat dit
nie Jesus van die bybel is nie, maar dat dit 'n algemene naam is onder
die Mexikane en dit uitgespreek word as "Hysoes" of so iets..:-)))

Maar nou ja, dit is meer as wat jy wou geweet het, nê? :-))

So te nagedagte, "Amerikaanse Spaans" word na verwys as "Spanglish".
So, wat ek probeer leer is "spanglish" en nie Spaans nie. :-))
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42484 is 'n antwoord op boodskap #42230] Di, 22 Mei 2001 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Danielle - ek kon nie uitpluis hoekom Emmy die tokkelossie 'n spook
wil noem nie;))))
Ons weet almal die tokkolos is 'n rêrige ding;)))
Dit is die minister van onderwys in KZN wat 3 maande nie op kantoor kon kom
nie agv die tokkelos daar:)))
Annette

Danielle wrote in message ...
> On Mon, 21 May 2001 22:06:45 +0200, "emmy" wrote:
>
>
>>> beddens staan hoog sodat die tokkelossie onder kan deurloop:))

>> Ik dacht dat alleen Engelse aan spoken geloofden ;-))
>
> Haai nee Emmy! Die tokkelossie is rerig! Gaan vra vir die Minister
> van Gesondheid daar in SA. Sy sal jou vertel! :-)
>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42487 is 'n antwoord op boodskap #42484] Di, 22 Mei 2001 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef in berichtnieuws
9edk97$klq$6@ctb-nnrp2.saix.net...

> Dit is die minister van onderwys in KZN wat 3 maande nie op kantoor kon kom
> nie agv die tokkelos daar:)))

En zo iemand is verantwoordelijk voor goed onderwijs in ZA ;-))
Grt Emmy

> Annette
>
> Danielle wrote in message ...
>> On Mon, 21 May 2001 22:06:45 +0200, "emmy" wrote:
>>
>>
>>>> beddens staan hoog sodat die tokkelossie onder kan deurloop:))
>
>>> Ik dacht dat alleen Engelse aan spoken geloofden ;-))
>>
>> Haai nee Emmy! Die tokkelossie is rerig! Gaan vra vir die Minister
>> van Gesondheid daar in SA. Sy sal jou vertel! :-)
>>
>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42497 is 'n antwoord op boodskap #42487] Di, 22 Mei 2001 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net in Natal:)))))
Miskien moet ons 'n gerug die wêreld instuur dat daar 'n tokkelos in die
Uniegebou is - daarom dat Mbeki nie graag op kantoor wil wees nie:)))
Annette

emmy wrote in message ...
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9edk97$klq$6@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Dit is die minister van onderwys in KZN wat 3 maande nie op kantoor kon
> kom
>> nie agv die tokkelos daar:)))
>
> En zo iemand is verantwoordelijk voor goed onderwijs in ZA ;-))
> Grt Emmy
>
>
>> Annette

>> Danielle wrote in message ...
>>> On Mon, 21 May 2001 22:06:45 +0200, "emmy" wrote:
>>>
>>>
>>>> > beddens staan hoog sodat die tokkelossie onder kan deurloop:))
>>
>>>> Ik dacht dat alleen Engelse aan spoken geloofden ;-))
>>>
>>> Haai nee Emmy! Die tokkelossie is rerig! Gaan vra vir die Minister
>>> van Gesondheid daar in SA. Sy sal jou vertel! :-)
>>>
>>>


>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42592 is 'n antwoord op boodskap #42230] Wo, 23 Mei 2001 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 May 2001 18:12:41 -0400, Danielle wrote:

> Natuurlik!
> Het jy hom al gesien? Lyk hy soos Klaas Vakie?
> Ek wonner maar net...
>

Kort en klein - waarom anders dink jy word die swart werkers op die
plase se katels op bakstene staan gemaak?

DD
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42604 is 'n antwoord op boodskap #42230] Do, 24 Mei 2001 04:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die tokkolossie is 'n kort, maer, en vreeslik lelike ou mannetjie met rooi
glimmende oë ( volgens die wat hom gesien het, en bly leef het)
Die tandmuis het 'n kort stert sodat sy nie per ongeluk gesien kan word nie.
Vader Kersfees is lewensgroot, mooi vet, vriendelike gesig met 'n wit baard,
en hy hou daarvan om rooi pakkies te dra.
Die Paashaas kan nie spring nie, en sluip rond onder struike.Die Paashaas
het ook nie die vermoë om aan te teel soos gewone hase nie - iets te doen
met te besig om sjokolade te eet.
Annette

Danielle wrote in message ...
> On Wed, 23 May 2001 21:44:54 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> On Tue, 22 May 2001 18:12:41 -0400, Danielle
>> wrote:

>>> Natuurlik!
>>> Het jy hom al gesien? Lyk hy soos Klaas Vakie?
>>> Ek wonner maar net...
>

>> Kort en klein - waarom anders dink jy word die swart werkers op die
>> plase se katels op bakstene staan gemaak?

>
> Nee, ek weet van die bakstene ens. Maar Annette se Klaasvakie het so
> bietjie anders as myne gelyk. Myne het altyd meer soos Peter Pan
> gelyk, terwyl haar beskrywing meer dwergie-rig was. :-))
> Toe wonder ek maar net hoe haar Tokkelossie lyk....of hy ook 'n kort
> vet, ronde mannetjie was. :-)
>
> Netnou wil julle vir ons vertel dat die paashaas, vader kersfees, die
> tandmuis ens ook nie bestaan nie!! Humph! :-)))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42626 is 'n antwoord op boodskap #42604] Do, 24 Mei 2001 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef in berichtnieuws
9ei2k7$o0c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die tokkolossie is 'n kort, maer, en vreeslik lelike ou mannetjie met rooi
> glimmende oë ( volgens die wat hom gesien het, en bly leef het)

Lijkt wel een Trol uit Noorwegen ;-)) Ook akelige sprookjesachtige
mannetjes....

( waarom geen vrouwtjes ?)

Grt Emmy

> Die tandmuis het 'n kort stert sodat sy nie per ongeluk gesien kan word nie.
> Vader Kersfees is lewensgroot, mooi vet, vriendelike gesig met 'n wit baard,
> en hy hou daarvan om rooi pakkies te dra.
> Die Paashaas kan nie spring nie, en sluip rond onder struike.Die Paashaas
> het ook nie die vermoë om aan te teel soos gewone hase nie - iets te doen
> met te besig om sjokolade te eet.
> Annette
>
>
> Danielle wrote in message ...
>> On Wed, 23 May 2001 21:44:54 +0200, Davie Davis
>> wrote:
>>
>>> On Tue, 22 May 2001 18:12:41 -0400, Danielle
>>> wrote:
>
>>>> Natuurlik!
>>>> Het jy hom al gesien? Lyk hy soos Klaas Vakie?
>>>> Ek wonner maar net...
>>
>
>>> Kort en klein - waarom anders dink jy word die swart werkers op die
>>> plase se katels op bakstene staan gemaak?
>
>>
>> Nee, ek weet van die bakstene ens. Maar Annette se Klaasvakie het so
>> bietjie anders as myne gelyk. Myne het altyd meer soos Peter Pan
>> gelyk, terwyl haar beskrywing meer dwergie-rig was. :-))
>> Toe wonder ek maar net hoe haar Tokkelossie lyk....of hy ook 'n kort
>> vet, ronde mannetjie was. :-)
>>
>> Netnou wil julle vir ons vertel dat die paashaas, vader kersfees, die
>> tandmuis ens ook nie bestaan nie!! Humph! :-)))
>>
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42634 is 'n antwoord op boodskap #42626] Do, 24 Mei 2001 08:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is slegs mooi vroulike spoke.
Geen vroulike trolls of gorgons nie:)))
Annette

emmy wrote in message ...
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9ei2k7$o0c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die tokkolossie is 'n kort, maer, en vreeslik lelike ou mannetjie met rooi
>> glimmende oë ( volgens die wat hom gesien het, en bly leef het)
>
> Lijkt wel een Trol uit Noorwegen ;-)) Ook akelige sprookjesachtige
> mannetjes....
>
> ( waarom geen vrouwtjes ?)
>
> Grt Emmy
>
>
>
>> Die tandmuis het 'n kort stert sodat sy nie per ongeluk gesien kan word
> nie.
>> Vader Kersfees is lewensgroot, mooi vet, vriendelike gesig met 'n wit
> baard,
>> en hy hou daarvan om rooi pakkies te dra.
>> Die Paashaas kan nie spring nie, en sluip rond onder struike.Die Paashaas
>> het ook nie die vermoë om aan te teel soos gewone hase nie - iets te doen
>> met te besig om sjokolade te eet.
>> Annette


>> Danielle wrote in message ...
>>> On Wed, 23 May 2001 21:44:54 +0200, Davie Davis
>>> wrote:
>>>
>>>> On Tue, 22 May 2001 18:12:41 -0400, Danielle
>>>> wrote:
>>
>>>> >Natuurlik!
>>>> > Het jy hom al gesien? Lyk hy soos Klaas Vakie?
>>>> >Ek wonner maar net...
>>>
>>
>>>> Kort en klein - waarom anders dink jy word die swart werkers op die
>>>> plase se katels op bakstene staan gemaak?
>>
>>>
>>> Nee, ek weet van die bakstene ens. Maar Annette se Klaasvakie het so
>>> bietjie anders as myne gelyk. Myne het altyd meer soos Peter Pan
>>> gelyk, terwyl haar beskrywing meer dwergie-rig was. :-))
>>> Toe wonder ek maar net hoe haar Tokkelossie lyk....of hy ook 'n kort
>>> vet, ronde mannetjie was. :-)
>>>
>>> Netnou wil julle vir ons vertel dat die paashaas, vader kersfees, die
>>> tandmuis ens ook nie bestaan nie!! Humph! :-)))
>>>
>>>
>>>
>>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----


>
Vorige onderwerp: "villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik" deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans - webwerf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:06:42 MGT 2024