Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Afrikaans op Loftus:) Riaan!
Afrikaans op Loftus:) Riaan! [boodskap #41058] Wo, 18 April 2001 14:29 na volgende boodskap
Roelof  is tans af-lyn  Roelof
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Riaan
Gaan jy hierdie Saterdag bietjie meer afrikaans praat as laas week, of het
die owerhede iets te sê gehad?

Iets wat my grensloos irreteer/vrustreer is dat die dream girls net voor die
hoofpawiljoen dans en ons wat op die oospawiljoen sit ,en net so baie vir
ons kaartjies betaal het moet deur die verkyker kyk. Kyk bietjie of jy iets
vir ons kan doen man.
Dankie vir jou komentaar deur die wedstryd. Dit help om so bietjie te lag
deur die verstrasie van die Bulls se vertoning, of sal ek sê gebrek aan
vertoning.

Roelof
Re: Afrikaans op Loftus:) Riaan! [boodskap #41072 is 'n antwoord op boodskap #41058] Do, 19 April 2001 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het die Bulls 'n vertoning gegee? Ek moes dit heeltemal gemis het, alhoewel
ek na die wedstryd gekyk het. Miskien tydens die rustyd?
Annette

Roelof Diedericks wrote in message ...
> Riaan
> Gaan jy hierdie Saterdag bietjie meer afrikaans praat as laas week, of het
> die owerhede iets te sê gehad?
>
> Iets wat my grensloos irreteer/vrustreer is dat die dream girls net voor die
> hoofpawiljoen dans en ons wat op die oospawiljoen sit ,en net so baie vir
> ons kaartjies betaal het moet deur die verkyker kyk. Kyk bietjie of jy iets
> vir ons kan doen man.
> Dankie vir jou komentaar deur die wedstryd. Dit help om so bietjie te lag
> deur die verstrasie van die Bulls se vertoning, of sal ek sê gebrek aan
> vertoning.
>
> Roelof
>
Re: Afrikaans op Loftus:) Riaan! [boodskap #41206 is 'n antwoord op boodskap #41058] Ma, 23 April 2001 07:09 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan nie hierdie thread nie, ek was op verlof vir 'n week. Of is daar
nou 2 Riaan's

Roelof Diedericks skryf in boodskap news:3adda5a5.0@news1.mweb.co.za...
> Riaan
> Gaan jy hierdie Saterdag bietjie meer afrikaans praat as laas week, of het
> die owerhede iets te sê gehad?
Vorige onderwerp: Sokker tragedie se seremonie Sondag 15 April
Volgende onderwerp: Nasionale Blaps?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 23:22:03 MGT 2024