Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Ekonomiese mag in swart hande
Ekonomiese mag in swart hande [boodskap #40357] So, 18 Maart 2001 22:58 na volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is offisieel, vir die eerste keer ooit, is die swart inkomste in totaal
groter as die van die wit mense in Suid Afrika. Die ekonomiese mag is nou in
swart hande grootlik as gevolg van regstellende aksie. Is dit goed of sleg?
Ek sal nie weet nie.

Dit is vreemd om daaraan te dink dat vir die afgelope week het swart mense
werklik iets om te vier, maar ons hoor nie 'n sweempie van die nuus se impak
op hulle nie.

Bye
Logic
Re: Ekonomiese mag in swart hande [boodskap #40359 is 'n antwoord op boodskap #40357] Ma, 19 Maart 2001 00:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Logic wrote:

> Dit is offisieel, vir die eerste keer ooit, is die swart inkomste in totaal
> groter as die van die wit mense in Suid Afrika. Die ekonomiese mag is nou in
> swart hande grootlik as gevolg van regstellende aksie. Is dit goed of sleg?
> Ek sal nie weet nie.
>

En is dit nie skandalig nie om te dink dat, VIR DIE EERSTE KEER, die
oorgrote meerderheid van die bevolking van SA (wat swart is) meer kry
as die handjievol wittes, wat nog altyd die vleespotte gesit en "hog" het.
Hoekom het hierdie ding nie al lank gelede gebeur nie? As sewe uit elke
tien mense in SA swart is, hoekom begin hulle nou eers meer verdien as
die drie wittes?

Gloudina
Re: Ekonomiese mag in swart hande [boodskap #40364 is 'n antwoord op boodskap #40357] Ma, 19 Maart 2001 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie ding het nou eers gebeur omdat die swartman vanweë blote getalle,
gesamentlik 'n hoër inkomste het. Hierdie getalle sal ook die werklike
waarde van die hoër inkomste erodeer - wie se skuld sal dit wees?
Ek het groot begrip vir 'n klomp dinge, maar ek glo steeds dat jy vir jou
eie lot verantwoordelik is. Indien jy deurlopend eksterne faktore wil
blameer, verdien jy jou "lot".
(Hoekom is dit dat die Indiërs se inkomste (per persoon) net so hoog, indien
nie hoër is as die blanke syne nie?)
skryf in boodskap news:3AB54F49.4C26454A@home.com...
> Logic wrote:
>
>> Dit is offisieel, vir die eerste keer ooit, is die swart inkomste in totaal
>> groter as die van die wit mense in Suid Afrika. Die ekonomiese mag is nou in
>> swart hande grootlik as gevolg van regstellende aksie. Is dit goed of sleg?
>> Ek sal nie weet nie.
>>
>
> En is dit nie skandalig nie om te dink dat, VIR DIE EERSTE KEER, die
> oorgrote meerderheid van die bevolking van SA (wat swart is) meer kry
> as die handjievol wittes, wat nog altyd die vleespotte gesit en "hog" het.
> Hoekom het hierdie ding nie al lank gelede gebeur nie? As sewe uit elke
> tien mense in SA swart is, hoekom begin hulle nou eers meer verdien as
> die drie wittes?
>
> Gloudina
>
Re: Ekonomiese mag in swart hande [boodskap #40376 is 'n antwoord op boodskap #40357] Ma, 19 Maart 2001 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DB  is tans af-lyn  DB
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
Is dit nie dalk die geval dat die getal blankes minder raak nie en die getal
swartes meer nie?

Ek weet nie, ek vra net!!

skryf in boodskap news:3AB54F49.4C26454A@home.com...
> Logic wrote:
>
>> Dit is offisieel, vir die eerste keer ooit, is die swart inkomste in totaal
>> groter as die van die wit mense in Suid Afrika. Die ekonomiese mag is nou in
>> swart hande grootlik as gevolg van regstellende aksie. Is dit goed of sleg?
>> Ek sal nie weet nie.
>>
>
> En is dit nie skandalig nie om te dink dat, VIR DIE EERSTE KEER, die
> oorgrote meerderheid van die bevolking van SA (wat swart is) meer kry
> as die handjievol wittes, wat nog altyd die vleespotte gesit en "hog" het.
> Hoekom het hierdie ding nie al lank gelede gebeur nie? As sewe uit elke
> tien mense in SA swart is, hoekom begin hulle nou eers meer verdien as
> die drie wittes?
>
> Gloudina
>
Re: Ekonomiese mag in swart hande [boodskap #40378 is 'n antwoord op boodskap #40376] Ma, 19 Maart 2001 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder net op watter statistiek die bevindinge gegrond is.
Is al die bebdebase en smokkelbase se inkomste ook nou in ag geneem?
Annette

DB wrote in message ...
> Is dit nie dalk die geval dat die getal blankes minder raak nie en die getal
> swartes meer nie?
>
> Ek weet nie, ek vra net!!
>
>
> skryf in boodskap news:3AB54F49.4C26454A@home.com...
>> Logic wrote:

>>> Dit is offisieel, vir die eerste keer ooit, is die swart inkomste in
> totaal
>>> groter as die van die wit mense in Suid Afrika. Die ekonomiese mag is
> nou in
>>> swart hande grootlik as gevolg van regstellende aksie. Is dit goed of
> sleg?
>>> Ek sal nie weet nie.
>>>

>> En is dit nie skandalig nie om te dink dat, VIR DIE EERSTE KEER, die
>> oorgrote meerderheid van die bevolking van SA (wat swart is) meer kry
>> as die handjievol wittes, wat nog altyd die vleespotte gesit en "hog"
> het.
>> Hoekom het hierdie ding nie al lank gelede gebeur nie? As sewe uit elke
>> tien mense in SA swart is, hoekom begin hulle nou eers meer verdien as
>> die drie wittes?

>> Gloudina

>
Re: Ekonomiese mag in swart hande [boodskap #40380 is 'n antwoord op boodskap #40357] Ma, 19 Maart 2001 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Logic wrote:
>
>> Dit is offisieel, vir die eerste keer ooit, is die swart inkomste in totaal
>> groter as die van die wit mense in Suid Afrika. Die ekonomiese mag is nou in
>> swart hande grootlik as gevolg van regstellende aksie. Is dit goed of sleg?
>> Ek sal nie weet nie.
>>
>
> En is dit nie skandalig nie om te dink dat, VIR DIE EERSTE KEER, die
> oorgrote meerderheid van die bevolking van SA (wat swart is) meer kry
> as die handjievol wittes, wat nog altyd die vleespotte gesit en "hog" het.
> Hoekom het hierdie ding nie al lank gelede gebeur nie? As sewe uit elke
> tien mense in SA swart is, hoekom begin hulle nou eers meer verdien as
> die drie wittes?

As dit 'dit nie skandalig (is) nie' - hoekom antwoord jy nie jou eie
vraag nie? Retoriese vra op nuusgroepe werk nie!
Re: Ekonomiese mag in swart hande [boodskap #40388 is 'n antwoord op boodskap #40357] Ma, 19 Maart 2001 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> As dit 'dit nie skandalig (is) nie' - hoekom antwoord jy nie jou eie
> vraag nie? Retoriese vra op nuusgroepe werk nie!

Dit het vir jou onder die klip laat uitkruip, ou Lou.

Gloudina
Re: Ekonomiese mag in swart hande [boodskap #40424 is 'n antwoord op boodskap #40357] Di, 20 Maart 2001 05:36 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar ek het nie geantwoord nie, het ek? En jy het ook nie juis enige
bydrae tot die bespreking gelewer nie, het jy? En as ons alma;l heeltyd
vra vra gaan dit ni ejuis die bespreking help nie gaan dit? Of wat sê
ek alles? Hmmm?

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> As dit 'dit nie skandalig (is) nie' - hoekom antwoord jy nie jou eie
>> vraag nie? Retoriese vra op nuusgroepe werk nie!
>
> Dit het vir jou onder die klip laat uitkruip, ou Lou.
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: KapitaalWins Belasting
Volgende onderwerp: Rentekoerse (was ook Ekonomiese . . Hondswaai)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:10:32 MGT 2024