Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Gemengde sport...
Gemengde sport... [boodskap #40336] Sa, 17 Maart 2001 12:23 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om nasiebou
te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van dieselfde
manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal aanvaar -
is ek verkeerd?
Re: Gemengde sport... [boodskap #40344 is 'n antwoord op boodskap #40336] Sa, 17 Maart 2001 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek dink dit is uitstekende plan:))))) Dink net - nou sal ons 6-uur in
die oggend by die rugbyveld moet wees om plek te kry - lekker gesellig die
dag omkuier totdat die rugby begin:)))
Dieselfde kan dan ook gedoen word - mans-hokkiewedstryd voor 'n groot sokker
wedstryd!! Die hokkie ouens sal dan vir die eerste keer die gehoor hê wat
hulle verdien:))
Annette

Jonas wrote in message ...
> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om nasiebou dieselfde
> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal aanvaar -
> is ek verkeerd?
>

Re: Gemengde sport... [boodskap #40362 is 'n antwoord op boodskap #40344] Ma, 19 Maart 2001 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie van baie rugby ondersteuners wat na die sokker-kak sal gaan kyk
nie.
Min rugby ondersteuners kyk local-sokker gemors, en as dit nog voor rugby
wedstyde moet afspeel is ek bevrees daar gaan nog mindermense op die stauims
wees.

"Annette" skryf in boodskap news:990nqe$k2l$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, ek dink dit is uitstekende plan:))))) Dink net - nou sal ons 6-uur in
> die oggend by die rugbyveld moet wees om plek te kry - lekker gesellig die
> dag omkuier totdat die rugby begin:)))
> Dieselfde kan dan ook gedoen word - mans-hokkiewedstryd voor 'n groot sokker
> wedstryd!! Die hokkie ouens sal dan vir die eerste keer die gehoor hê wat
> hulle verdien:))
> Annette
>
> Jonas wrote in message ...
>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om nasiebou
>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
> dieselfde
>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal aanvaar -
>> is ek verkeerd?
>>
>
Re: Gemengde sport... [boodskap #40367 is 'n antwoord op boodskap #40336] Ma, 19 Maart 2001 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik betaal jy steeds jou R60'tjies waar sokker geesdriftiges
R10-20 betaal. Dink hulle nou die sokker geesdriftiges gaan die rugby
ondersteun en dit teen daai prys.

Hoekom hou ons nie eerder rugby voorwedstryde vir sokker wedstryde nie
----> onskuldige glimlag.

Jonas wrote:
>
> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om nasiebou
> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van dieselfde
> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal aanvaar -
> is ek verkeerd?
Re: Gemengde sport... [boodskap #40382 is 'n antwoord op boodskap #40362] Ma, 19 Maart 2001 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat - dit is die afgelope naweek op Kingspark probeer, en het goed
uitgewerk. Daar was toe ook nog Zoeloe dromme by die rugby - 'n goeie
aansporing - want die 2de span het beter gespeel as die eerste span en
verder gewen ook.
Ek sal net meer moet uitvind van die toegangsgeld - miskien kan ek nou die
rugby goedkoper sien met 'n sokkerkaartjie:)))
Annette

Krokkie wrote in message ...
> Ek weet nie van baie rugby ondersteuners wat na die sokker-kak sal gaan kyk
> nie.
> Min rugby ondersteuners kyk local-sokker gemors, en as dit nog voor rugby
> wedstyde moet afspeel is ek bevrees daar gaan nog mindermense op die stauims
> wees.
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:990nqe$k2l$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel, ek dink dit is uitstekende plan:))))) Dink net - nou sal ons 6-uur in
>> die oggend by die rugbyveld moet wees om plek te kry - lekker gesellig die
>> dag omkuier totdat die rugby begin:)))
>> Dieselfde kan dan ook gedoen word - mans-hokkiewedstryd voor 'n groot
> sokker
>> wedstryd!! Die hokkie ouens sal dan vir die eerste keer die gehoor hê wat
>> hulle verdien:))
>> Annette

>> Jonas wrote in message ...
>>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
>>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om
> nasiebou
>>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
>> dieselfde
>>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal
> aanvaar -
>>> is ek verkeerd?
>>>
>>>


>
Re: Gemengde sport... [boodskap #40383 is 'n antwoord op boodskap #40367] Ma, 19 Maart 2001 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal nie werk nie - veral nie op Ellispark nie:))) Die rugbyskare kan hule
mos nie gedra nie;)))
Annette

Lou wrote in message ...
> Natuurlik betaal jy steeds jou R60'tjies waar sokker geesdriftiges
> R10-20 betaal. Dink hulle nou die sokker geesdriftiges gaan die rugby
> ondersteun en dit teen daai prys.
>
> Hoekom hou ons nie eerder rugby voorwedstryde vir sokker wedstryde nie
> ----> onskuldige glimlag.
>
>
> Jonas wrote:

>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om nasiebou
>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van dieselfde
>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal aanvaar -
>> is ek verkeerd?
Re: Gemengde sport... [boodskap #40399 is 'n antwoord op boodskap #40383] Ma, 19 Maart 2001 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek moet saam stem.Ons rugbyondersteuners kan hulle nie so goed gedra soos
sokkerondersteuners nie. Ons moor nie na die wedstryde nie.Ons beskadig nie
ander mense se eiendom as ons span verloor het nie.Ja ,ons het baie om te
leer.Dit gaan nog lank vat voor ons rugbyondersteuners kultuur het.

Reenen van Niekerk

Annette skryf in boodskap news:994s2r$3hq$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sal nie werk nie - veral nie op Ellispark nie:))) Die rugbyskare kan hule
> mos nie gedra nie;)))
> Annette
>
> Lou wrote in message ...
>> Natuurlik betaal jy steeds jou R60'tjies waar sokker geesdriftiges
>> R10-20 betaal. Dink hulle nou die sokker geesdriftiges gaan die rugby
>> ondersteun en dit teen daai prys.
>>
>> Hoekom hou ons nie eerder rugby voorwedstryde vir sokker wedstryde nie
>> ----> onskuldige glimlag.
>>
>>
>> Jonas wrote:
>
>>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
>>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om
> nasiebou
>>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
> dieselfde
>>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal
> aanvaar -
>>> is ek verkeerd?
>
Re: Gemengde sport... [boodskap #40411 is 'n antwoord op boodskap #40399] Ma, 19 Maart 2001 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, dit geld na altwee kante toe. Wanneer gaan hulle leer om lemoene in te
spuit met vodka en hoede met bulhorings te dra?:)))
Annette

Reenen van Niekerk wrote in message ...
> Ja ek moet saam stem.Ons rugbyondersteuners kan hulle nie so goed gedra soos
> sokkerondersteuners nie. Ons moor nie na die wedstryde nie.Ons beskadig nie
> ander mense se eiendom as ons span verloor het nie.Ja ,ons het baie om te
> leer.Dit gaan nog lank vat voor ons rugbyondersteuners kultuur het.
>
> Reenen van Niekerk
> Annette wrote in message
> news:994s2r$3hq$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sal nie werk nie - veral nie op Ellispark nie:))) Die rugbyskare kan hule
>> mos nie gedra nie;)))
>> Annette

>> Lou wrote in message ...
>>> Natuurlik betaal jy steeds jou R60'tjies waar sokker geesdriftiges
>>> R10-20 betaal. Dink hulle nou die sokker geesdriftiges gaan die rugby
>>> ondersteun en dit teen daai prys.
>>>
>>> Hoekom hou ons nie eerder rugby voorwedstryde vir sokker wedstryde nie
>>> ----> onskuldige glimlag.
>>>
>>>
>>> Jonas wrote:
>>
>>>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is
> hulle
>>>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om
>> nasiebou
>>>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
>> dieselfde
>>>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>>>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal
>> aanvaar -
>>>> is ek verkeerd?


>
Re: Gemengde sport... [boodskap #40422 is 'n antwoord op boodskap #40411] Di, 20 Maart 2001 04:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kom nou Annette , die lemoen inspuit storie is in elk geval nie iets
algemeen meer nie.
Daar is pubs in al die groot staduims en as jy wil gaan kuier tydens die
game kan jy gaan en dan die rugby binne die pub op een van die groot
bigscreens volg.

Dink jouself aan die geweld wat sal uitbreek as die klomp sokkerboewe so 'n
pub bestyg met hulle NSA houding.

"Annette" skryf in boodskap news:995rp4$lpe$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, dit geld na altwee kante toe. Wanneer gaan hulle leer om lemoene in te
> spuit met vodka en hoede met bulhorings te dra?:)))
> Annette
>
> Reenen van Niekerk wrote in message ...
>> Ja ek moet saam stem.Ons rugbyondersteuners kan hulle nie so goed gedra
> soos
>> sokkerondersteuners nie. Ons moor nie na die wedstryde nie.Ons beskadig nie
>> ander mense se eiendom as ons span verloor het nie.Ja ,ons het baie om te
>> leer.Dit gaan nog lank vat voor ons rugbyondersteuners kultuur het.
>>
>> Reenen van Niekerk
>> Annette wrote in message
>> news:994s2r$3hq$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sal nie werk nie - veral nie op Ellispark nie:))) Die rugbyskare kan hule
>>> mos nie gedra nie;)))
>>> Annette
>
>>> Lou wrote in message ...
>>>> Natuurlik betaal jy steeds jou R60'tjies waar sokker geesdriftiges
>>>> R10-20 betaal. Dink hulle nou die sokker geesdriftiges gaan die rugby
>>>> ondersteun en dit teen daai prys.
>>>>
>>>> Hoekom hou ons nie eerder rugby voorwedstryde vir sokker wedstryde nie
>>>> ----> onskuldige glimlag.
>>>>
>>>>
>>>> Jonas wrote:
>>>
>>>> > Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is
>> hulle
>>>> > rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om
>>> nasiebou
>>>> > te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
>>> dieselfde
>>>> > manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>>>> > Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal
>>> aanvaar -
>>>> > is ek verkeerd?
>
>
>>
>
Re: Gemengde sport... [boodskap #40425 is 'n antwoord op boodskap #40411] Di, 20 Maart 2001 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Wel, dit geld na altwee kante toe. Wanneer gaan hulle leer hoede met bulhorings te dra?:)))

Jy kyk nie juis sokker op die TV nie ne?
SA na die WB sokker - goeie kans - Guinea was stout [boodskap #40428 is 'n antwoord op boodskap #40336] Di, 20 Maart 2001 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Guinea is blykbaar uit die wêreld sokker beker uitdunne geskop a.g.v.
sy regering se inmenging in die sport :D RODVELMGA. SA het daardeur 'n
baie beter kans gekry om deur te dring na die WB

Sien berig in die Star vandag
http://www.iol.co.za/html/frame_thestar.php

Jonas wrote:
>
> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om nasiebou
> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van dieselfde
> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal aanvaar -
> is ek verkeerd?
Re: Gemengde sport... [boodskap #40444 is 'n antwoord op boodskap #40425] Di, 20 Maart 2001 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kyk. Dit is bokhorings daardie:)))
Annette

Lou wrote in message ...
>
>
> Annette wrote:

>> Wel, dit geld na altwee kante toe. Wanneer gaan hulle leer hoede
met bulhorings te dra?:)))
>
> Jy kyk nie juis sokker op die TV nie ne?
Re: Gemengde sport... [boodskap #40445 is 'n antwoord op boodskap #40422] Di, 20 Maart 2001 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons dames gaan selde in die pub sit. Dit is veel makliker met die lemoene en
breigoed op die pawiljoen:))
Annette

Krokkie wrote in message ...
> Kom nou Annette , die lemoen inspuit storie is in elk geval nie iets
> algemeen meer nie.
> Daar is pubs in al die groot staduims en as jy wil gaan kuier tydens die
> game kan jy gaan en dan die rugby binne die pub op een van die groot
> bigscreens volg.
>
> Dink jouself aan die geweld wat sal uitbreek as die klomp sokkerboewe so 'n
> pub bestyg met hulle NSA houding.
>
>
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:995rp4$lpe$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel, dit geld na altwee kante toe. Wanneer gaan hulle leer om lemoene in
> te
>> spuit met vodka en hoede met bulhorings te dra?:)))
>> Annette

>> Reenen van Niekerk wrote in message ...
>>> Ja ek moet saam stem.Ons rugbyondersteuners kan hulle nie so goed gedra
>> soos
>>> sokkerondersteuners nie. Ons moor nie na die wedstryde nie.Ons beskadig
> nie
>>> ander mense se eiendom as ons span verloor het nie.Ja ,ons het baie om te
>>> leer.Dit gaan nog lank vat voor ons rugbyondersteuners kultuur het.
>>>
>>> Reenen van Niekerk
>>> Annette wrote in message
>>> news:994s2r$3hq$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Sal nie werk nie - veral nie op Ellispark nie:))) Die rugbyskare kan
> hule
>>>> mos nie gedra nie;)))
>>>> Annette
>>
>>>> Lou wrote in message ...
>>>> >Natuurlik betaal jy steeds jou R60'tjies waar sokker geesdriftiges
>>>> >R10-20 betaal. Dink hulle nou die sokker geesdriftiges gaan die rugby
>>>> >ondersteun en dit teen daai prys.
>>>> >
>>>> >Hoekom hou ons nie eerder rugby voorwedstryde vir sokker wedstryde nie
>>>> >----> onskuldige glimlag.
>>>> >
>>>> >
>>>> >Jonas wrote:
>>>>
>>>> >> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is
>>> hulle
>>>> >> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om
>>>> nasiebou
>>>> >> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
>>>> dieselfde
>>>> >> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>>>> >> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal
>>>> aanvaar -
>>>> >> is ek verkeerd?
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: SA na die WB sokker - goeie kans - Guinea was stout [boodskap #40463 is 'n antwoord op boodskap #40428] Wo, 21 Maart 2001 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou toe nou. Ons regering meng nie in in sport nie?
Annette

Lou wrote in message ...
> Guinea is blykbaar uit die wêreld sokker beker uitdunne geskop a.g.v.
> sy regering se inmenging in die sport :D RODVELMGA. SA het daardeur 'n
> baie beter kans gekry om deur te dring na die WB
>
> Sien berig in die Star vandag
> http://www.iol.co.za/html/frame_thestar.php
>
> Jonas wrote:

>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om nasiebou
>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van dieselfde
>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal aanvaar -
>> is ek verkeerd?
Re: Gemengde sport... [boodskap #40477 is 'n antwoord op boodskap #40444] Do, 22 Maart 2001 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is waar jy verkeerd was - die Bull onderteuners dra koei horings :)
seker omdat hulle span so speel ...

Annette wrote:
>
> Ek kyk. Dit is bokhorings daardie:)))
> Annette
>
> Lou wrote in message ...
>>
>>
>> Annette wrote:
>
>>> Wel, dit geld na altwee kante toe. Wanneer gaan hulle leer hoede
> met bulhorings te dra?:)))
>>
>> Jy kyk nie juis sokker op die TV nie ne?
Re: SA na die WB sokker - goeie kans - Guinea was stout [boodskap #40478 is 'n antwoord op boodskap #40463] Do, 22 Maart 2001 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik nie!??? Hoe kan jy dan so iets dink.

Annette wrote:
>
> Nou toe nou. Ons regering meng nie in in sport nie?
> Annette
>
> Lou wrote in message ...
>> Guinea is blykbaar uit die wêreld sokker beker uitdunne geskop a.g.v.
>> sy regering se inmenging in die sport :D RODVELMGA. SA het daardeur 'n
>> baie beter kans gekry om deur te dring na die WB
>>
>> Sien berig in die Star vandag
>> http://www.iol.co.za/html/frame_thestar.php
>>
>> Jonas wrote:
>
>>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
>>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om
> nasiebou
>>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
> dieselfde
>>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal
> aanvaar -
>>> is ek verkeerd?
Re: Gemengde sport... [boodskap #40499 is 'n antwoord op boodskap #40477] Do, 22 Maart 2001 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
MMmm - moet al die koei-vleis wees wat hulle in die koshuise kry om te
eet;))))
Annette

Lou wrote in message ...
> Dit is waar jy verkeerd was - die Bull onderteuners dra koei horings :)
> seker omdat hulle span so speel ...
>
> Annette wrote:

>> Ek kyk. Dit is bokhorings daardie:)))
>> Annette

>> Lou wrote in message ...
>>>
>>>
>>> Annette wrote:
>>
>>>> Wel, dit geld na altwee kante toe. Wanneer gaan hulle leer
hoede
>> met bulhorings te dra?:)))
>>>
>>> Jy kyk nie juis sokker op die TV nie ne?
Re: SA na die WB sokker - goeie kans - Guinea was stout [boodskap #40500 is 'n antwoord op boodskap #40478] Do, 22 Maart 2001 22:16 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer. My fout. In 'n oomblik van swakheid het ek geglo wat ek in die
koerante lees:))))
Annette

Lou wrote in message ...
> Natuurlik nie!??? Hoe kan jy dan so iets dink.
>
> Annette wrote:

>> Nou toe nou. Ons regering meng nie in in sport nie?
>> Annette

>> Lou wrote in message ...
>>> Guinea is blykbaar uit die wêreld sokker beker uitdunne geskop a.g.v.
>>> sy regering se inmenging in die sport :D RODVELMGA. SA het daardeur 'n
>>> baie beter kans gekry om deur te dring na die WB
>>>
>>> Sien berig in die Star vandag
>>> http://www.iol.co.za/html/frame_thestar.php
>>>
>>> Jonas wrote:
>>
>>>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
>>>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om
>> nasiebou
>>>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
>> dieselfde
>>>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>>>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal
>> aanvaar -
>>>> is ek verkeerd?
Vorige onderwerp: Super 12 Rugby
Volgende onderwerp: Rugby Sharks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 12:34:55 MGT 2024