Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SMS Woordelys
SMS Woordelys [boodskap #39642] So, 25 Februarie 2001 04:43 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is klaarblyklik 'n woordelys/woordeboek van SMS-terme beskikbaar - is
daar 'n elektroniese filantroop wat dit beskikbaar kan maak.
meg...@hotmail.co.za - asseblief...
Re: SMS Woordelys [boodskap #39668 is 'n antwoord op boodskap #39642] Ma, 26 Februarie 2001 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas:
Daar is klaarblyklik 'n woordelys/woordeboek van SMS-terme beskikbaar - is
daar 'n elektroniese filantroop wat dit beskikbaar kan maak.

Leuce:
Pos dit hier as jy dit kry.
Re: SMS Woordelys [boodskap #141112 is 'n antwoord op boodskap #39668] Wo, 15 Februarie 2023 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Almal tik hopelik nie so nie. Hier is so 'n paar wat ek kon bymekaarskraap.

baie – bja
bietjie – biqi, bki of bq
by – @
die – d
dankie – dki
ek – k
ek is – ek's of x
engelkie – engelq
gaan - gan
gewees – gwes
gisteraand – gta
goed – gud
hgd – hoe gaan dit
HKGK – hier kom groot moeilikheid
hoe – hu
hoekom – hkm
jou – ju
kyk – kk
koffie – kofi
lekker – leka of lkr
later – ltr/latr
LMGA – lag my gat af
maar – ma
middag – mid8
nie – ni
niks – nix
ook – ok
ons – os
ROVEL – rol op vloer en lag
soen – x
vir – vi
wmj – wat maak jy?
wonder – wndr
word – wrd
Re: SMS Woordelys [boodskap #144083 is 'n antwoord op boodskap #39642] Ma, 11 Desember 2023 11:35 Na vorige boodskap
rhon4  is tans af-lyn  rhon4
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2023
Karma: 0
Junior Lid
Ek soek 'n woordeboek soos hierdie
Vorige onderwerp: Standard Dutch vs Afrikaans ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:09:39 MGT 2024