Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » woordeboek benodig
woordeboek benodig [boodskap #38307] So, 14 Januarie 2001 18:08 na volgende boodskap
afrikaans  is tans af-lyn  afrikaans
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Dagse, Boeties!

Ek is uiters lief vir Afrikaans en op die oomblik sukkel met my "Klein
Woordeboek" omdat 30.000 woorde wat daar is, is nie toereikend vir die
ernstige lees nie.

Ek woon in Rusland en hier is geen sulke goed soos woordeboeke van Afrikaans
nie. Net Hollands, :-)

Dit moet ietsie eenvoudigs wees - soos by voorbeeld selfs 'n .txt le-er -
maar hy moet meer as 70.000 woorde inhou. As u ietsie van die aard het, laat
weet asseblief.

Enige raad of bystand sal geweldig gewaardeer word.

Groete,
jaarik
Re: woordeboek benodig [boodskap #38329 is 'n antwoord op boodskap #38307] Ma, 15 Januarie 2001 21:15 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan Pharos se CD by Kalahari.net kry, sowat R300, ek weet nie hoeveel
roebels dit is nie. Dit het 5 boeke insl 'n woordeboek en tesourus. Hulle
lewer per koerier af.

Dries Venter

"jaarik" skryf in boodskap news:93stih$1trk$1@news.kiev.sovam.com...
> Dagse, Boeties!
>
> Ek is uiters lief vir Afrikaans en op die oomblik sukkel met my "Klein
> Woordeboek" omdat 30.000 woorde wat daar is, is nie toereikend vir die
> ernstige lees nie.
>
> Ek woon in Rusland en hier is geen sulke goed soos woordeboeke van Afrikaans
> nie. Net Hollands, :-)
>
> Dit moet ietsie eenvoudigs wees - soos by voorbeeld selfs 'n .txt le-er -
> maar hy moet meer as 70.000 woorde inhou. As u ietsie van die aard het, laat
> weet asseblief.
>
> Enige raad of bystand sal geweldig gewaardeer word.
>
> Groete,
> jaarik
>
Vorige onderwerp: Afrikaanse spelcheck
Volgende onderwerp: Afrikaanse woord?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 12:43:01 MGT 2024