Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » rugby
rugby [boodskap #34013] So, 03 September 2000 14:04 na volgende boodskap
dot  is tans af-lyn  dot
Boodskappe: 20
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
nee wragtig nou het ek genoeg gehoor ..... hoe is dit dat markgraaff
moontlik weer die springbokke se afrigter kan word.... as dit nie die eerste
keer gewerk het nie ... hoe is dit moontlik dat dit die tweede keer sal werk
........... so erg soos wanneer 'n geskeide vrou vir die tweede keer met
dieselfde man trou??? lyk my rugby politiek is net so onverstaanbaar soos
ons land se politiek

dottie
Re: rugby [boodskap #34123 is 'n antwoord op boodskap #34013] Wo, 06 September 2000 21:23 Na vorige boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wats die Engels vir Markgraaff?? Poop Scoop!

dot skryf in boodskap news:8otku5$8fk$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> nee wragtig nou het ek genoeg gehoor ..... hoe is dit dat markgraaff
> moontlik weer die springbokke se afrigter kan word.... as dit nie die eerste
> keer gewerk het nie ... hoe is dit moontlik dat dit die tweede keer sal werk
> ........... so erg soos wanneer 'n geskeide vrou vir die tweede keer met
> dieselfde man trou??? lyk my rugby politiek is net so onverstaanbaar soos
> ons land se politiek
>
> dottie
>
Vorige onderwerp: Wêreldbeker 2006
Volgende onderwerp: Re: Rugby - 'n politieke speelbal?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 05:09:00 MGT 2024