Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Die Apokriewe Boeke
Die Apokriewe Boeke [boodskap #32422] Ma, 17 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan enige een vir my dalk sê waar ek die apokriewe boeke in die hande kan
kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en sal graag die ander (is dit
twaalf altesaam?) wil lees.

Dankie

Elaine
Re: Die Apokriewe Boeke [boodskap #32465 is 'n antwoord op boodskap #32422] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kangakid  is tans af-lyn  Kangakid
Boodskappe: 17
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hier is een Internet adres (van waarskynlik baie ander):
http://www.12tribes.com/apoc.htm

Henry

"Elaine" wrote:
> Kan enige een vir my dalk sê waar ek die apokriewe boeke in die hande kan
> kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en sal graag die ander (is dit
> twaalf altesaam?) wil lees.
>
> Dankie
>
> Elaine
>
>
>
>

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Re: Die Apokriewe Boeke [boodskap #32466 is 'n antwoord op boodskap #32422] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HdP  is tans af-lyn  HdP
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Het jy al enige antwoorde gekry. Ek stel ook belang.

Hendrik

Elaine wrote in message ...
> Kan enige een vir my dalk sê waar ek die apokriewe boeke in die hande kan
> kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en sal graag die ander (is dit
> twaalf altesaam?) wil lees.
>
> Dankie
>
> Elaine
>
Re: Die Apokriewe Boeke [boodskap #32467 is 'n antwoord op boodskap #32422] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
In die (dorps/stads)biblioteke Elaine. Hallo Jy...!
Dit is waar ek dit te lese gekry het.

Vir my is dit 'n uiters interresante vraag wat spesifiek die oorweging was
om boeke as kanoniek of apokrief te klasifiseer. Tog, wanneer jy dit lees,
kom jy agter dat dáár (aprokiefgewyse) 'n ietwat ander taal as in die
kanonieke boeke gepraat word.

Groetnis

Dave

Elaine skryf in boodskap news:397408f7.0@news1.mweb.co.za...
> Kan enige een vir my dalk sê waar ek die apokriewe boeke in die hande kan
> kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en sal graag die ander (is dit
> twaalf altesaam?) wil lees.
>
> Dankie
>
> Elaine
>
Re: Die Apokriewe Boeke [boodskap #32468 is 'n antwoord op boodskap #32422] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Jy kan ook "surf" vir bible en op die site kry jy dan ook links na apokriewe
boeke toe

Kangakid skryf in boodskap news:01b89772.d0e4359f@usw-ex0104-087.remarq.com...
> Hier is een Internet adres (van waarskynlik baie ander):
> http://www.12tribes.com/apoc.htm
>
> Henry
>
> "Elaine" wrote:
>> Kan enige een vir my dalk sê waar ek die apokriewe boeke in die
> hande kan
>> kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en sal graag die ander
> (is dit
>> twaalf altesaam?) wil lees.
>>
>> Dankie
>>
>> Elaine
>>
>
>
>
> -----------------------------------------------------------
>
> Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
> Up to 100 minutes free!
> http://www.keen.com
>
Re: Die Apokriewe Boeke [boodskap #32536 is 'n antwoord op boodskap #32422] Do, 20 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lux Verbi

~~~~~~~~~~~~~~~~
Elaine skryf
: Kan enige een vir my dalk sê waar ek die
apokriewe boeke in die hande kan
: kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en
sal graag die ander (is dit
: twaalf altesaam?) wil lees.
:
: Dankie
:
: Elaine
:
:
Vorige onderwerp: Re: JESUS IS LORD
Volgende onderwerp: Vervolging van Christene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 19:06:19 MGT 2024