Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Vis
Vis [boodskap #31728] Wo, 21 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ons groep by die werk was vandag na 'n privaat meer vir 'n pow wow of
brainstorming of watookal hulle dit noem. Ek het toevallig 'n visstok in my
kattebak gehad, en gedurende die middagete het ek toe n stuk bagel op die
hoek gesit en 'n vis gevang. Blykbaar was dit 'n croppie. 'n Ovaalvormige vis,
so 8 duim lank, met 'n geel maag. Ek wonder wat dit in Afrikaans is. Toe
vang n kollega 'n bass, en ek weet ook nie die Afrikaanse woord vir bass nie. 'n Lang
silwer vis, wat glo lekker smaak. Ons het altwee visse weer teruggegooi, want
ek is nie lief vir varswatervis nie, dit smaak te veel na modder.

Pat
Re: Vis [boodskap #31772 is 'n antwoord op boodskap #31728] Sa, 24 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Bass is Baars

Waar is die meer?

-Gideon-

"Pat" skryf in boodskap news:8irp3a$ri9$1@slb3.atl.mindspring.net...
> Ons groep by die werk was vandag na 'n privaat meer vir 'n pow wow of
> brainstorming of watookal hulle dit noem. Ek het toevallig 'n visstok in my
> kattebak gehad, en gedurende die middagete het ek toe 'n stuk bagel op die
> hoek gesit en 'n vis gevang. Blykbaar was dit 'n croppie. 'n Ovaalvormige vis,
> so 8 duim lank, met 'n geel maag. Ek wonder wat dit in Afrikaans is. Toe
> vang 'n kollega 'n bass, en ek weet ook nie die Afrikaanse woord vir bass nie. 'n Lang
> silwer vis, wat glo lekker smaak. Ons het altwee visse weer teruggegooi, want
> ek is nie lief vir varswatervis nie, dit smaak te veel na modder.
>
> Pat
>
Re: Vis [boodskap #31812 is 'n antwoord op boodskap #31728] Ma, 26 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Bass" is in Afrikaans 'n "Baar" Pat.
Nie Baar soos die Suid-Afrikaanse regering en hul volgelinge nie maar soos
in 'Swart Baar". Maw, nie swart en baar nie maar 'swart baar'.

Dave

Pat skryf in boodskap news:8irp3a$ri9$1@slb3.atl.mindspring.net...
> Ons groep by die werk was vandag na 'n privaat meer vir 'n pow wow of
> brainstorming of watookal hulle dit noem. Ek het toevallig 'n visstok in my
> kattebak gehad, en gedurende die middagete het ek toe 'n stuk bagel op die
> hoek gesit en 'n vis gevang. Blykbaar was dit 'n croppie. 'n Ovaalvormige vis,
> so 8 duim lank, met 'n geel maag. Ek wonder wat dit in Afrikaans is. Toe
> vang 'n kollega 'n bass, en ek weet ook nie die Afrikaanse woord vir bass nie. 'n Lang
> silwer vis, wat glo lekker smaak. Ons het altwee visse weer teruggegooi, want
> ek is nie lief vir varswatervis nie, dit smaak te veel na modder.
>
> Pat
>
Vorige onderwerp: URGENT - RUGBY
Volgende onderwerp: Sokker wêreldbeker resultaat...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 21:43:56 MGT 2024