Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weermag
Weermag [boodskap #5084] Vr, 04 Januarie 2008 14:27
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Ek versamel stories en fotos van mense wat in die weermag was en veral
wat by die grensoorlog betrokke was. Enige storie is welkom, van
hartseer tot humoristies. Ons wat daar was het ook n storie om te
vertel. Deur die stories wil ek ook eer gee aan die mense wat met
hulle lewens betaal het. Dames julle kan ook skryf oor hoe julle
gevoel het. Asb mense help my asb. Van die stories is geplaas op
www.woes.co.za gaan dan na skrywers F en dan na frika. Ek kan ook op
versoek die hele versameling aanstuur aan individue. By voorbaat baie
dankie
Vorige onderwerp: M.I 5.Pe rsecution . t he B BC, televi sion an d rad io
Volgende onderwerp: Cheers vir nou !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:29:38 MGT 2024