Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Wildewoordeboek A-C (Wilde Woordeboek A-C)
Wildewoordeboek A-C [boodskap #30474] Di, 09 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
foilcut  is tans af-lyn  foilcut
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hier is 'n paar Afrikaanse woorde waarvoor mense gereeld Engels gebruik
omdat hulle nie die korrekte Afrikaans ken nie.
(uit Wildewoordeboek)

Affair - okkasieflirtasie, toutrappertjie, hoekiejol, loslooitjie, konkelliefde, steelvry
After party - najol, moljol, beseringstydjolyt, doljol, jol-na-die-bol, uithaak, zero-uur
Aftjop - Inplof, slikpik, soutsweet, seningkou, kraak
Appy - leerlaaitie, aapprofessor, moerjoggie, probeer-weer

Backfire - truknor, pypknal, petrolwind, gatskiet, spoeg en spat
Backseat driver - skouervlieg, dryfwyf, tongbestuurder, bekdrywer
Bad mood - wildeweerbui, krap-krokbui, ashoopbui, brombui, papkrapbui,duiwelpak dra
Baggies - kniekappers, beenflapper, simbaalbroek, arm darems, kniesloffers, poffies
Batt (klastoesig hou) - plak, roes
Beat ( jy .. my) - jy stop my klok, jy byt my boud, jy skil my, jy laat my stof suig
Blan ( 'n ... slaan) - breinblok, asynbrein, breingly, flop in die kop, visbrein, geheuebreuk
Blind (iemand is ...) - mologie, mollie, klapoog
Blind date - moljol, lui-vry, willvangs, waagsleep, nimmertjie, probeer-en-pas
Block en tackle - hou en klou, balketting, blok-en-byt, touspiere, kettingkatrol
Bobby-socks - glipkousies, kniekruipers, trek-opkouse, kniekopkouse
Body language - skeletklets
ons land van bontes (reënboognasie) - lappiesland, Alabamaland,
Allerasseland, Mengelland, Inkleurboekland, JosefskleedRepubliek,
Smartieland, Blommeland, Potpouriland, Karousel, Suidparadys, Kaleidoland
Boogie (watersports) - waterwikkel, gansdans, pensry, waterwoerts
Brandsiek brak - brommerboel, bosluiswingerd, asblikaasvoël, vlooipaleis
Bright spark - bofprof, wakker-rakker, blitskop, flinkdink, vonkpronk, vonkie-donkie
bumper (... uitgawe van 'n boek) - boepensblad, dikstertuitgawe, superuitgawe
Bungee jump - rekduik, pletterval, rek-of-vrek-sprong, malval, brugkettie, rukrek
Bunny chow - boemiebrood, hasiehappie, broodjiebyt, broodsensasie

CD speler - laserloerie, skyfdraaier, straalklanker, laserblaser
Charmer - oe-aaier, wyfieklikker, verleiervryer, sjarmiet, glansgooier
Check jou later - trap jou stert (later)
Cheer - gilbrul, haal mangels uit
Cherries - appelkosies, valletjies, lekkerlyfies, veerpootjies
Chips, hier kom meneer - kraak/spat/sak-dak hier kom meneer
Close (dit was ...) - eina-byna, stofdikte, basvelamper, amper-stamper, nerfkerf, nippie-naby
Cool ( .. persoon/handeling) - ysbreker, asem-wasem ou, vars ou, aitsa ou, oe-a ou,
Cope - touklou, voetestamp, son sien, oor die bult kom
Crazy - kissies, gorillamal, gesingel, van-die-wa-af, uithuisig, kopstopper, apie-koors
Cream Cracker - woestynkoekie, kraakkoekie, teëlbrood
Creeps (die ... gee) - ritterasie gee, jou niere kielie, my tong hare gee, goggatrillings gee
Cute - wipgat, poppienk, soenig, wollerige worshondjie

Laat weet my as julle ouens wil hê ek moet die alfabet voltooi !

Groetnis van 'n mede skoenlapper
Susan
Re: Wildewoordeboek A-C [boodskap #30475 is 'n antwoord op boodskap #30474] Di, 09 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Foltooi hom, foltooi hom!
(moet net nie jou adres hier plaas nie, netnou kom haal die polieste
jou).

foilcut skryf in boodskap news:8f8hp3$20iq$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hier is 'n paar Afrikaanse woorde waarvoor mense gereeld Engels gebruik
> omdat hulle nie die korrekte Afrikaans ken nie.
> (uit Wildewoordeboek)
>
> Affair - okkasieflirtasie, toutrappertjie, hoekiejol, loslooitjie,
> konkelliefde, steelvry
> After party - najol, moljol, beseringstydjolyt, doljol, jol-na-die-bol,
> uithaak, zero-uur
> Aftjop - Inplof, slikpik, soutsweet, seningkou, kraak
> Appy - leerlaaitie, aapprofessor, moerjoggie, probeer-weer
>
> Backfire - truknor, pypknal, petrolwind, gatskiet, spoeg en spat
> Backseat driver - skouervlieg, dryfwyf, tongbestuurder, bekdrywer
> Bad mood - wildeweerbui, krap-krokbui, ashoopbui, brombui,
> papkrapbui,duiwelpak dra
> Baggies - kniekappers, beenflapper, simbaalbroek, arm darems, kniesloffers,
> poffies
> Batt (klastoesig hou) - plak, roes
> Beat ( jy .. my) - jy stop my klok, jy byt my boud, jy skil my, jy laat my
> stof suig
> Blan ( 'n ... slaan) - breinblok, asynbrein, breingly, flop in die kop,
> visbrein, geheuebreuk
> Blind (iemand is ...) - mologie, mollie, klapoog
> Blind date - moljol, lui-vry, willvangs, waagsleep, nimmertjie,
> probeer-en-pas
> Block en tackle - hou en klou, balketting, blok-en-byt, touspiere,
> kettingkatrol
> Bobby-socks - glipkousies, kniekruipers, trek-opkouse, kniekopkouse
> Body language - skeletklets
> ons land van bontes (reënboognasie) - lappiesland, Alabamaland,
> Allerasseland, Mengelland, Inkleurboekland, JosefskleedRepubliek,
> Smartieland, Blommeland, Potpouriland, Karousel, Suidparadys, Kaleidoland
> Boogie (watersports) - waterwikkel, gansdans, pensry, waterwoerts
> Brandsiek brak - brommerboel, bosluiswingerd, asblikaasvoël, vlooipaleis
> Bright spark - bofprof, wakker-rakker, blitskop, flinkdink, vonkpronk,
> vonkie-donkie
> bumper (... uitgawe van 'n boek) - boepensblad, dikstertuitgawe,
> superuitgawe
> Bungee jump - rekduik, pletterval, rek-of-vrek-sprong, malval, brugkettie,
> rukrek
> Bunny chow - boemiebrood, hasiehappie, broodjiebyt, broodsensasie
>
> CD speler - laserloerie, skyfdraaier, straalklanker, laserblaser
> Charmer - oe-aaier, wyfieklikker, verleiervryer, sjarmiet, glansgooier
> Check jou later - trap jou stert (later)
> Cheer - gilbrul, haal mangels uit
> Cherries - appelkosies, valletjies, lekkerlyfies, veerpootjies
> Chips, hier kom meneer - kraak/spat/sak-dak hier kom meneer
> Close (dit was ...) - eina-byna, stofdikte, basvelamper, amper-stamper,
> nerfkerf, nippie-naby
> Cool ( .. persoon/handeling) - ysbreker, asem-wasem ou, vars ou, aitsa ou,
> oe-a ou,
> Cope - touklou, voetestamp, son sien, oor die bult kom
> Crazy - kissies, gorillamal, gesingel, van-die-wa-af, uithuisig, kopstopper,
> apie-koors
> Cream Cracker - woestynkoekie, kraakkoekie, teëlbrood
> Creeps (die ... gee) - ritterasie gee, jou niere kielie, my tong hare gee,
> goggatrillings gee
> Cute - wipgat, poppienk, soenig, wollerige worshondjie
>
> Laat weet my as julle ouens wil hê ek moet die alfabet voltooi !
>
> Groetnis van 'n mede skoenlapper
> Susan
>
Re: Wildewoordeboek A-C [boodskap #30492 is 'n antwoord op boodskap #30474] Wo, 10 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Juis! Laat gooi, laat gooi!
Een wat jy dalkies kan bysit by T: vir 'Tantrum' gooi: Vloermoer

Thys lekker-in-afferkaans-oppie-Bos
Samuel Murray wrote in message ...
> Foltooi hom, foltooi hom!
> (moet net nie jou adres hier plaas nie, netnou kom haal die polieste
> jou).
>
> foilcut wrote in message
> news:8f8hp3$20iq$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Hier is 'n paar Afrikaanse woorde waarvoor mense gereeld Engels gebruik
>> omdat hulle nie die korrekte Afrikaans ken nie.
>> (uit Wildewoordeboek)
>>
>> Affair - okkasieflirtasie, toutrappertjie, hoekiejol, loslooitjie,
>> konkelliefde, steelvry
>> After party - najol, moljol, beseringstydjolyt, doljol, jol-na-die-bol,
>> uithaak, zero-uur
>> Aftjop - Inplof, slikpik, soutsweet, seningkou, kraak
>> Appy - leerlaaitie, aapprofessor, moerjoggie, probeer-weer
>>
>> Backfire - truknor, pypknal, petrolwind, gatskiet, spoeg en spat
>> Backseat driver - skouervlieg, dryfwyf, tongbestuurder, bekdrywer
>> Bad mood - wildeweerbui, krap-krokbui, ashoopbui, brombui,
>> papkrapbui,duiwelpak dra
>> Baggies - kniekappers, beenflapper, simbaalbroek, arm darems, kniesloffers,
>> poffies
>> Batt (klastoesig hou) - plak, roes
>> Beat ( jy .. my) - jy stop my klok, jy byt my boud, jy skil my, jy laat my
>> stof suig
>> Blan ( 'n ... slaan) - breinblok, asynbrein, breingly, flop in die kop,
>> visbrein, geheuebreuk
>> Blind (iemand is ...) - mologie, mollie, klapoog
>> Blind date - moljol, lui-vry, willvangs, waagsleep, nimmertjie,
>> probeer-en-pas
>> Block en tackle - hou en klou, balketting, blok-en-byt, touspiere,
>> kettingkatrol
>> Bobby-socks - glipkousies, kniekruipers, trek-opkouse, kniekopkouse
>> Body language - skeletklets
>> ons land van bontes (reënboognasie) - lappiesland, Alabamaland,
>> Allerasseland, Mengelland, Inkleurboekland, JosefskleedRepubliek,
>> Smartieland, Blommeland, Potpouriland, Karousel, Suidparadys, Kaleidoland
>> Boogie (watersports) - waterwikkel, gansdans, pensry, waterwoerts
>> Brandsiek brak - brommerboel, bosluiswingerd, asblikaasvoël, vlooipaleis
>> Bright spark - bofprof, wakker-rakker, blitskop, flinkdink, vonkpronk,
>> vonkie-donkie
>> bumper (... uitgawe van 'n boek) - boepensblad, dikstertuitgawe,
>> superuitgawe
>> Bungee jump - rekduik, pletterval, rek-of-vrek-sprong, malval, brugkettie,
>> rukrek
>> Bunny chow - boemiebrood, hasiehappie, broodjiebyt, broodsensasie
>>
>> CD speler - laserloerie, skyfdraaier, straalklanker, laserblaser
>> Charmer - oe-aaier, wyfieklikker, verleiervryer, sjarmiet, glansgooier
>> Check jou later - trap jou stert (later)
>> Cheer - gilbrul, haal mangels uit
>> Cherries - appelkosies, valletjies, lekkerlyfies, veerpootjies
>> Chips, hier kom meneer - kraak/spat/sak-dak hier kom meneer
>> Close (dit was ...) - eina-byna, stofdikte, basvelamper, amper-stamper,
>> nerfkerf, nippie-naby
>> Cool ( .. persoon/handeling) - ysbreker, asem-wasem ou, vars ou, aitsa ou,
>> oe-a ou,
>> Cope - touklou, voetestamp, son sien, oor die bult kom
>> Crazy - kissies, gorillamal, gesingel, van-die-wa-af, uithuisig, kopstopper,
>> apie-koors
>> Cream Cracker - woestynkoekie, kraakkoekie, teëlbrood
>> Creeps (die ... gee) - ritterasie gee, jou niere kielie, my tong hare gee,
>> goggatrillings gee
>> Cute - wipgat, poppienk, soenig, wollerige worshondjie
>>
>> Laat weet my as julle ouens wil hê ek moet die alfabet voltooi !
>>
>> Groetnis van 'n mede skoenlapper
>> Susan
>>
>
Vorige onderwerp: Debat oor Afrikaans op SêNet
Volgende onderwerp: Wildewoordeboek H-K
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 17:32:05 MGT 2024