Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Re - en as jy dit nie verstaan nie & Kinder Bybel se duiwel
Re - en as jy dit nie verstaan nie & Kinder Bybel se duiwel [boodskap #28285] Vr, 03 Desember 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leer om "Hoe om saam te werk vir 'n beter toekoms" te verstaan, en toe
te pas. Eers op persoonlike vlak. Later kan die beide op persoonlike en
sosiale vlak toegepas word. En die Nuwe Suid Afrika sal soos 'n
kersboom lyk. Dit is die reisiger se formule van sukses.

Om buite die planeet te staan, na die planeet te kyk, en van bo na
onder te werk, kan Gloudina verduidelik, vanuit die Boedhistiese
oogpunt: Deur waarnemer te speel. Die reisiger het dit net 'n stappie
verder geneem.

Vorige onderwerp: Re - die duiwel in die Kinderbybel
Volgende onderwerp: Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 14:43:28 MGT 2024