Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Re - die duiwel in die Kinderbybel
Re - die duiwel in die Kinderbybel [boodskap #28046] Vr, 19 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "R.van Tonder"
wrote:
> Wat se hulle van ons nuwe wapen wet????
> Die diuwel in die kinder BYBEL!!!

Lees gerus Daniel, en Nebukadneser se droom - van die rots en die voete
van klei en yster. 'n Pastoor het in 'n preek onlangs verduidelik die
rots is Christus wat die beeld verpletter. Stem jy saam met hierdie
interpretasie ?

Re: Re - die duiwel in die Kinderbybel [boodskap #28088 is 'n antwoord op boodskap #28046] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
R.van Tonder  is tans af-lyn  R.van Tonder
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek kon dit seker nie beter slet my self nie.
Rocco

reisiger wrote in message ...
> In article , "R.van Tonder"
> wrote:
>> Wat se hulle van ons nuwe wapen wet????
>> Die diuwel in die kinder BYBEL!!!
>
>
> Lees gerus Daniel, en Nebukadneser se droom - van die rots en die voete
> van klei en yster. 'n Pastoor het in 'n preek onlangs verduidelik die
> rots is Christus wat die beeld verpletter. Stem jy saam met hierdie
> interpretasie ?
>
>
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Vorige onderwerp: Dankie Katolieke Kerk en Pous Johannes Paulus II
Volgende onderwerp: Re - en as jy dit nie verstaan nie & Kinder Bybel se duiwel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 14:32:51 MGT 2024