Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Re: 'n Klap na ABSA - die adresse!
Re: 'n Klap na ABSA - die adresse! [boodskap #27159] Vr, 08 Oktober 1999 00:00
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek antwoord nie op my eie pos nie, al lyk dit so. Net gou die adresse
waarnatoe ons kan skryf by ABSA:

dir...@absa.co.za is een,

Amanda Buitendag is die Produkbestuurder: ABSA Internetbankdiens en haar
e-posadres is:
ama...@absa.co.za

Sy't (deur die Taalgesprek poslys) laat weet dat sy graag alle kommentaar
sal wil "hoor", so kom ons laat haar "hoor"...

Gloudina, waar's die tante van die 3de (of is dit nou al die 4de)
Taalstryd?

Groete,
Dries
Vorige onderwerp: Re: 'n Klap na ABSA - Is nie werklik 'n klap nie !?
Volgende onderwerp: Re: Inflasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:57:23 MGT 2024