Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Re: 'n Klap na ABSA (julle mis die punt!)
Re: 'n Klap na ABSA (julle mis die punt!) [boodskap #27100] Do, 07 Oktober 1999 00:00
Kondor  is tans af-lyn  Kondor
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dink nie julle maak mooi nie, mense. Julle praat nou politiek en ander ....
terwyl die opskrif bo na ABSA verwys. Kom terug tot die punt. as julle oor
ander kwessies in die land wil praat, maak dan 'n ander opskrif...
---kondor---

Frikkie Potgieter wrote in message ...
> Ek weet werklik nie hoekom almal so kla oor Afrikaans, petrolpryse ,
> alles, alles en nog meer alles nie.....
> Is dit dan nie wat almal wou gehad het nie....Nee, daar is van ons wat
> dit nie so wou hê nie, selfs swartes wat nou kla.....
> Wat gaan ons nou doen is die vraag.... Nee wat ons ploeter maar saam,
> ek het darem nog `n werk en `n huis.
>>
> en wat hierop volg vanuit vorige boodskappe......
Vorige onderwerp: Ou Mutual tjeks in buiteland
Volgende onderwerp: Re: 'n Klap na ABSA - Is nie werklik 'n klap nie !?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 06:41:45 MGT 2024