Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Ou Mutual tjeks in buiteland
Ou Mutual tjeks in buiteland [boodskap #25590] Do, 26 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
RSA  is tans af-lyn  RSA
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Het enige persoon in die VSA of Kanada, 'n tjek ontvang vir hulle Ou
Mutual "shares"?
Ek het myne pas ontvang, MAAR die tjek is in Rand en dit beteken ek kan
dit nie buite Suid-Afrika wissel. Dit is teen SA se "exchange control
regulations".
Indien iemand in die VSA/Kanada raad het, kontak my by lk...@citytel.net

By voorbaat dankie
Re: Ou Mutual tjeks in buiteland [boodskap #25591 is 'n antwoord op boodskap #25590] Do, 26 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Aug 1999 11:40:06 -0700, RSA wrote:

|Het enige persoon in die VSA of Kanada, 'n tjek ontvang vir hulle Ou
|Mutual "shares"?
|Ek het myne pas ontvang, MAAR die tjek is in Rand en dit beteken ek kan
|dit nie buite Suid-Afrika wissel. Dit is teen SA se "exchange control
|regulations".
|Indien iemand in die VSA/Kanada raad het, kontak my by lk...@citytel.net

Sou dit onwettig wees om iemand te kry wat in die buiteland is en wat nog sy
huis in SA betaal, en hom dan die SA tjek te geen terwyl hy vir jou buitelandse
geld gee. So kry jy jou geld, maar geen geld het SA uitgekom nie. Daar het net
nie geld in SA ingegaan nie. Klink half wettig maar ek weet nie. Ek sien hulle
het onlangs weer gedreig om die valuta beheer verder af te skaal.
Re: Ou Mutual tjeks in buiteland [boodskap #25702 is 'n antwoord op boodskap #25590] Di, 31 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Sluiper  is tans af-lyn  Sluiper
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Jy is blerrie gelukig! Ek wag nog vir myne hier in Australie --- hoor nie n'
woord nie.

In elke geval, destyds met Sanlam het n' maat van my hier in Perth sy tjek
ook in Rand ontvang (is dit nie belaglik nie?) Hy het toe sommer na n'
plaaslike bank gegaan en dit gaan bank in sy rekening. Die bank het dit
aanvaar en gese dit sal net n' paar weke langer neem om te klaar. Verder was
daar geen probleme nie.

Sluiper

RSA wrote in message ...
> Het enige persoon in die VSA of Kanada, 'n tjek ontvang vir hulle Ou
> Mutual "shares"?
> Ek het myne pas ontvang, MAAR die tjek is in Rand en dit beteken ek kan
> dit nie buite Suid-Afrika wissel. Dit is teen SA se "exchange control
> regulations".
> Indien iemand in die VSA/Kanada raad het, kontak my by lk...@citytel.net
>
> By voorbaat dankie
>
Vorige onderwerp: Old Mutual Tjeks
Volgende onderwerp: Re: 'n Klap na ABSA (julle mis die punt!)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:35:18 MGT 2024