Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Hoop vir die toekoms vanuit die Bybel
Hoop vir die toekoms vanuit die Bybel [boodskap #25543] Wo, 25 Augustus 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
U weet nie wat aangaan nie? Lees gerus die boek Job. Die
oue word vervang met 'n beter nuwe, net as ons as mense in
die geloof in God vasklou. 1 Kor 12: ons het almal
verskillende gawes. 1 Kor 13: aan die einde bly net geloof,
hoop en liefde oor. Maar die belangrikste is die liefde.

Geld laat miskien die wereld draai. Maar liefde maak die
draai baie makliker.

Persevere to Preserve.

Vorige onderwerp: Die Movie "Jesus Christ Superstar"
Volgende onderwerp: God en die mens - 'n paar modelle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 14:01:37 MGT 2024