Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » MS Word Woordeboek
MS Word Woordeboek [boodskap #21431] So, 28 Februarie 1999 00:00
cg  is tans af-lyn  cg
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek sal vreeslik bly wees as iemand vir my kan laat weet waar ek 'n woordeboek
vir MS Word kan bestel of kry.
CGG
Re: MS Word Woordeboek [boodskap #21432 is 'n antwoord op boodskap #21431] So, 28 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ffo...  is tans af-lyn  ffo...
Boodskappe: 6
Geregistreer: Desember 1998
Karma: 0
Junior Lid
Probeer hierdie pukke produk (spesifiek geskryf vir MS Word)
http://www.puk.ac.za/itb/produkte/engspelt.html

Dan het ek ook gelees van hierdie gratis produk vir Windows, weet egter nie
hoe goed dit sal werk met MS Word nie.
http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/speltest.htm

Groete
Fanie Fourie

CGG wrote in message ...
> Ek sal vreeslik bly wees as iemand vir my kan laat weet waar ek 'n woordeboek
> vir MS Word kan bestel of kry.
> CGG
Vorige onderwerp: Is Afrikaans n' kwaai taal?
Volgende onderwerp: Re: Die oorsprong van "corral."
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:02:18 MGT 2024