Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Poeding vir Katryn
Poeding vir Katryn [boodskap #3321] So, 21 Desember 2003 15:35 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn en Roely, ons praat mos altyd oor nuwe of eienaardige poedings;
ek het nog een gevind. Laas week was ons Kersfees ete by die werk by
die Cafe Royale (Katryn as jy nou die verband tussen die CR en Anthony
Blunt wil uitwys, moenie - hoekom inkrimineer ek myself altyd so in
jou teenwoordigheid:-)) In elk geval, een van die poedings was
Lavender Creme Brulee!

Lorinda
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3328 is 'n antwoord op boodskap #3321] So, 21 Desember 2003 23:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0312210735.4d6cfd6f@posting.google.com...
> Katryn en Roely, ons praat mos altyd oor nuwe of eienaardige poedings;
> ek het nog een gevind. Laas week was ons Kersfees ete by die werk by
> die Cafe Royale (Katryn as jy nou die verband tussen die CR en Anthony
> Blunt wil uitwys, moenie - hoekom inkrimineer ek myself altyd so in
> jou teenwoordigheid:-)) In elk geval, een van die poedings was
> Lavender Creme Brulee!
>

Dit klinkt als mmmmmmmmmmmm!
Goede crème brulée, een zalig toetje! Dat knapperige korstje bovenop!
Maar vertel Lorinda: hoe was de lavendel erin verwerkt?

Ik heb net zelf sinaasappelsorbetijs gemaakt. Dat eten wij morgen als
toetje. Jaren geleden heb ik dat ook eens gedaan, en dat vond iedereen erg
lekker. Ik wou het weer een keertje uitproberen, omdat we deze week naar
familie gaan en ik op zaterdag voor iedereen moet koken. Als het ijs morgen
goed gelukt is, maak ik het voor zaterdag ook (maar dan voor twintig
personen :-) ).

Roely
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3336 is 'n antwoord op boodskap #3328] Ma, 22 Desember 2003 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bs5bi9$8rlud$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...

> Dit klinkt als mmmmmmmmmmmm!
> Goede crème brulée, een zalig toetje! Dat knapperige korstje bovenop!
> Maar vertel Lorinda: hoe was de lavendel erin verwerkt?

Gedroogde lavender blomme word in die warm mengsel geweek, en dan weer
uitgehaal. Dit was baie lekker, maar ek moet erken dat ek nooit aan die
kombinasie sou gedink het nie.


> Ik heb net zelf sinaasappelsorbetijs gemaakt. Dat eten wij morgen als
> toetje. Jaren geleden heb ik dat ook eens gedaan, en dat vond iedereen erg
> lekker. Ik wou het weer een keertje uitproberen, omdat we deze week naar
> familie gaan en ik op zaterdag voor iedereen moet koken. Als het ijs morgen
> goed gelukt is, maak ik het voor zaterdag ook (maar dan voor twintig
> personen :-) ).
>
> Roely
>

Twintig mense! Sterkte Roely....en respek. Wat gaan jy kook (behalwe die
pynappel roomys; wat beslis baie lekker sal wees)?
Ek kook vir vriende op Kersdag, maar ons sal net ses wees, so dis heeltemaal
doenbaar.

Lorinda
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3347 is 'n antwoord op boodskap #3336] Ma, 22 Desember 2003 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe7325c$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
>
>
> Twintig mense! Sterkte Roely....en respek.

Dankie! Maar....
Wie kookt hoeft de afwas niet te doen :-))))

> Wat gaan jy kook (behalwe die
> pynappel roomys; wat beslis baie lekker sal wees)?

:-) sinaasappelsorbetijs :-)
Het voorgerecht weet ik nog niet, maar het moet in verband met het
hoofdgerecht wel licht zijn (weet jij nog wat?). Het hoofdgerecht in
namelijk een ovenschotel van varkensvlees, ui en aardappel, filosoof
geheten. Daarbij diverse frisse salades van verschillende slasoorten, met
tomaten, sinaasappel, eieren, sjalotjes en geroosterde pijnboompitten,
zelfgemaakte appelmoes en misschien een witlofsalade met mandarijn, appel en
rozijnen. Maar het wordt al gauw teveel, ook al ben je met veel mensen.

> Ek kook vir vriende op Kersdag, maar ons sal net ses wees, so dis heeltemaal
> doenbaar.

Het bedenken is vaak het moeilijkste! Weet jij al wat je je gasten voorzet?
Ik ben benieuwd wat jij gaat eten Lorinda!
Weet je wat wij gisteren in een kast ontdekten? Ouma se wyn en Oupa se wyn!
Vorig jaar van een klant gekregen en finaal vergeten, schandalig hê? Maar nu
hebben we dus nog twee flesjes Afrikaanse dessertwijn, lekker.

Roely
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3349 is 'n antwoord op boodskap #3347] Di, 23 Desember 2003 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bs7rjp$agitf$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Het voorgerecht weet ik nog niet, maar het moet in verband met het
> hoofdgerecht wel licht zijn (weet jij nog wat?). Het hoofdgerecht in
> namelijk een ovenschotel van varkensvlees, ui en aardappel, filosoof
> geheten. Daarbij diverse frisse salades van verschillende slasoorten, met
> tomaten, sinaasappel, eieren, sjalotjes en geroosterde pijnboompitten,
> zelfgemaakte appelmoes en misschien een witlofsalade met mandarijn, appel en
> rozijnen. Maar het wordt al gauw teveel, ook al ben je met veel mensen.


Wat van sampioene as 'n voorgereg? Of "Beggars Purses" (crepes met suur room
en kaviaar)? Ek weet nie hoe duur kaviaar by julle is nie, maar jy het nie
baie nodig nie. Ek maak dit gewoonlik vir Nuwe Jaar, maar nie hierdie jaar
nie want ek gaan in Parys wees.


> Het bedenken is vaak het moeilijkste! Weet jij al wat je je gasten voorzet?
> Ik ben benieuwd wat jij gaat eten Lorinda!

Waarom, dink jy ek eet swael en kole? :-)) Die plan sover is goats cheese,
pate, red onion chutney en rocket as voorgereg. Hoofgereg is oond gebraaide
eend en gebakte groente (lemoen patats, aartappels, beet ens.), en nagereg
is blueberry trifle.


> Weet je wat wij gisteren in een kast ontdekten? Ouma se wyn en Oupa se wyn!
> Vorig jaar van een klant gekregen en finaal vergeten, schandalig hê? Maar nu
> hebben we dus nog twee flesjes Afrikaanse dessertwijn, lekker.
>
> Roely
>

Geniet die wyn!


Lorinda
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3350 is 'n antwoord op boodskap #3349] Di, 23 Desember 2003 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek's nou klaar gesulk vir eers...;-)))

"Lorinda" wrote:

> Waarom, dink jy ek eet swael en kole? :-)) Die plan sover is goats cheese,
> pate, red onion chutney en rocket as voorgereg. Hoofgereg is oond gebraaide
> eend en gebakte groente (lemoen patats, aartappels, beet ens.), en nagereg
> is blueberry trifle.

Dit klink yuckie daai swael en kole. Mens sou dink dat jy
verskriklik baie stout was die jaar, en dat Santa het al vroeg begin
om kole by jou af te lewer? Ons kinders hier in Amerika kry mos kool
(coal) as hulle stout was. ;-)) Ek moes ook 2 keer dink oor jou
vuurpyl wat jy jou gaste mee wou opblaas, maar gelukkig besef ek toe
dis arugula wat jy van praat. Dit is mos nè? Ek hoop so!! ;-)))

Yummie!! Ek moes smaail toe ek sien jy het ook eend op jou spyskaart
die jaar. Ek gaan ook eend maak, en hy/sy lê al in my yskas om te
ontdooi, want ek kon nie 'n vars een kry nie, en moes toe 'n gevriesde
een koop. Ek maak die jaar 'n gebakte brie met cranberry chutney en
amandels as voorgereg. Dan 'n kreef-bisque (as dit nou goeie
afrikaans is vir lobster bisque?) ;-)
Die idee was om 'n lemoen/kersie/Cointreau sous te maak by die eend,
maar ek doen dit altyd saam met eend, so nou is ek dalk lus vir iets
anders. Sal nog sien.
Nagereg is nou weer vir my 'n probleem. Want ons moet Kersaand (dis
mos Christmas eve?) saam met vriende en bure gaan eet, en ek is gevra
om die nagereg vir daardie maal te maak, en ek gaan 'n tradisionele
kerspoeding ala Dickens maak, en voorgee ek het dit al 6 weke terug
gebak. Ek reken as ek net genoeg brandewyn oorgooi en seker maak die
brandewyn botter is propvol brandewyn, sal hulle mos nooit weet nie?
Veral nie as ek seker maak dat daar genoeg gedrink en gekuier was
tydens die hoofmaal? ;-)
Buitendien hou meeste Amerikaners nie van vrugtekoeke en goeters nie.
Maar dis die idee wat tel, en dit lyk altyd so feestelik as mens dit
aan die brand steek. Ek kon natuurlik ook nie "charms" in die hande
kry nie, en ek het myne wat al jaaaaaaare lank in ons familie was
verloor .

Lorinda, hoe maak jy jou blueberry trifle? Ek is erg lief vir enige
trifle, en dit is ook iets wat baie gewild is hier in Amerika onder
ons vriende. Ek maak gewoonlik 'n sherry trifle, en dit is gewoonlik
sommer so konkoksie wat ekself aanmekaar slaan met koek geweek in
sherry en dan lae jello en vrugte en so aan. Room en kersies heel bo.
Parys [boodskap #3351 is 'n antwoord op boodskap #3349] Di, 23 Desember 2003 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> . Ek maak dit gewoonlik vir Nuwe Jaar, maar nie hierdie jaar
> nie want ek gaan in Parys wees.

Ag lucky you!!! ;-) Ek ontmoet jou daar op die Pont Neuf.
I WISH! ;-)
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3353 is 'n antwoord op boodskap #3349] Di, 23 Desember 2003 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe88684$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
> Wat van sampioene as 'n voorgereg? Of "Beggars Purses" (crepes met suur room
> en kaviaar)?

Wat een prachtige benaming voor dit kostbare gerecht :-))

Ek weet nie hoe duur kaviaar by julle is nie, maar jy het nie
> baie nodig nie. Ek maak dit gewoonlik vir Nuwe Jaar,

Als borrelhapje (jullie weten nu wat dat is :-) ) maak ik nogal eens blini's
met gerookte zalm, zure room en viseitjes (echte kaviaar vind ik erg duur,
en de meeste mensen vinden het niet erg lekker). Dat lijkt veel op jouw
cr�pes Lorinda!
Champignons vind ik wel een goed idee. Eens surfen over het net voor een
lekker recept. Als :-) borrelhapje kun je ze in veel boter braden en daarna
bruine suiker en sambal (van Spaanse pepers) toevoegen. Dat is heel
smakelijk.

>
> maar nie hierdie jaar
> nie want ek gaan in Parys wees.

Ah! Paris! Stad van de liefde! Misschien is er een groots oudjaar-spektakel
in/aan de Eiffeltoren, tegenwoordig lijkt het 's avonds wel een discotoren,
je kunt hem van verre zien flikkeren.

>
> Waarom, dink jy ek eet swael en kole? :-))

LOL! Als jij het hebt over Beggars Purses ...........

Die plan sover is goats cheese,
> pate, red onion chutney en rocket as voorgereg. Hoofgereg is oond gebraaide
> eend en gebakte groente (lemoen patats, aartappels, beet ens.), en nagereg
> is blueberry trifle.

Lekker klinkt dat allemaal! Trifle heb ik ook nog even aan gedacht als
nagerecht.


Roely
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3354 is 'n antwoord op boodskap #3350] Di, 23 Desember 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:4b5huvk7m9kh9umfnbu5ludv6e8hu3f1q0@4ax.com...

Mmmm, Katryn, wanneer is jouw restaurant klaar?

Roely
Re: Parys [boodskap #3355 is 'n antwoord op boodskap #3351] Di, 23 Desember 2003 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:r77huvook6q3p6hnmp5it4o3qdippdok4b@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> . Ek maak dit gewoonlik vir Nuwe Jaar, maar nie hierdie jaar
>> nie want ek gaan in Parys wees.
>
> Ag lucky you!!! ;-) Ek ontmoet jou daar op die Pont Neuf.
> I WISH! ;-)


Ga jij dan ook? Of is dit een wens aan de Kerstman?

Roely
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3357 is 'n antwoord op boodskap #3350] Di, 23 Desember 2003 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:4b5huvk7m9kh9umfnbu5ludv6e8hu3f1q0@4ax.com...
>>
> Dit klink yuckie daai swael en kole. Mens sou dink dat jy
> verskriklik baie stout was die jaar, en dat Santa het al vroeg begin
> om kole by jou af te lewer? Ons kinders hier in Amerika kry mos kool
> (coal) as hulle stout was. ;-)) Ek moes ook 2 keer dink oor jou
> vuurpyl wat jy jou gaste mee wou opblaas, maar gelukkig besef ek toe
> dis arugula wat jy van praat. Dit is mos nê? Ek hoop so!! ;-)))

LOL! Ek moes eers dink oor waar jy aan die vuurpyl kom, maar toe snap ek dik
gelukkig....:-) Ja, dis arugula. Ek sien my Afrikaans het my toe heeltemaal
verlaat toe ek die spyskaart beskryf...:-). Weet enigiemand wat
Rocket/arugula in Afrikaans is? Maar 'n vuurpyl sou natuurlik handig te pas
kom in die regte omstandighede.., soos met gaste wat te lank bly ens :-))

> Yummie!! Ek moes smaail toe ek sien jy het ook eend op jou spyskaart
> die jaar. Ek gaan ook eend maak, en hy/sy lê al in my yskas om te
> ontdooi, want ek kon nie 'n vars een kry nie, en moes toe 'n gevriesde
> een koop. Ek maak die jaar 'n gebakte brie met cranberry chutney en
> amandels as voorgereg. Dan 'n kreef-bisque (as dit nou goeie
> afrikaans is vir lobster bisque?) ;-)

Dis 'n wonderlike ete Katryn; ek is ook baie lief vir gebakte Brie. Die
Cranberry chutney is sal daar baie goed mee saamgaan.


> Nagereg is nou weer vir my 'n probleem. Want ons moet Kersaand (dis
> mos Christmas eve?) saam met vriende en bure gaan eet, en ek is gevra
> om die nagereg vir daardie maal te maak, en ek gaan 'n tradisionele
> kerspoeding ala Dickens maak, en voorgee ek het dit al 6 weke terug
> gebak. Ek reken as ek net genoeg brandewyn oorgooi en seker maak die
> brandewyn botter is propvol brandewyn, sal hulle mos nooit weet nie?
> Veral nie as ek seker maak dat daar genoeg gedrink en gekuier was
> tydens die hoofmaal? ;-)

Ons sal vir jou duimvas hou, laat ons weet of hulle iets agtergekom het,
maar ek glo nie hulle sal nie. Veral nie as, soos jy sê, jy kwistig met die
brandewyn was nie! Ek het nog nooit 'n kersfeespoeding self gemaak nie. As
jy eendag kans kry, pos vir ons die resep.


> Buitendien hou meeste Amerikaners nie van vrugtekoeke en goeters nie.
> Maar dis die idee wat tel, en dit lyk altyd so feestelik as mens dit
> aan die brand steek. Ek kon natuurlik ook nie "charms" in die hande
> kry nie, en ek het myne wat al jaaaaaaare lank in ons familie was
> verloor .

Ag nee! Kon jy nie maar sente gebruik het nie!?

>
> Lorinda, hoe maak jy jou blueberry trifle? Ek is erg lief vir enige
> trifle, en dit is ook iets wat baie gewild is hier in Amerika onder
> ons vriende. Ek maak gewoonlik 'n sherry trifle, en dit is gewoonlik
> sommer so konkoksie wat ekself aanmekaar slaan met koek geweek in
> sherry en dan lae jello en vrugte en so aan. Room en kersies heel bo.

Myne is ook maar 'n konkosie. Ek gebruik koek geweek in Marsala (wat ook
maar sherry is), en lae vars blueberries met 'n bietjie blueberry jam, en
room en eierwitte (laasgenoemde sodat dit nie so ryk is nie).

Lorinda
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3358 is 'n antwoord op boodskap #3353] Di, 23 Desember 2003 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bsa85v$bbqop$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
>
> Als borrelhapje (jullie weten nu wat dat is :-) ) maak ik nogal eens blini's
> met gerookte zalm, zure room en viseitjes (echte kaviaar vind ik erg duur,
> en de meeste mensen vinden het niet erg lekker). Dat lijkt veel op jouw
> cr�pes Lorinda!

O ja, ons weet nou wat 'n borrelhapje is. Ons sal daardie gesprek nie maklik
vergeet nie. Ek onthou nog hoe ek en Katryn bontgespring het om te dink aan
eg Suid-Afrikaanse borrelhapjes!:-))
Ja, die blini is min of meer dieselfde idee as die Beggars Purses
(laasgenoemde is duideik 'n interpretasie daarvan) en dis baie baie lekker.
Ek gebruik die kaviaar gewoonlik omdat iemand wat in Baku werk dit gereeld
vir my bring - dis baie goedkoop daar.

>
> Ah! Paris! Stad van de liefde! Misschien is er een groots oudjaar-spektakel
> in/aan de Eiffeltoren, tegenwoordig lijkt het 's avonds wel een discotoren,
> je kunt hem van verre zien flikkeren.
>

Ek hou van Parys met Nuwe Jaar, daar is gewoonli die vuurwerk vertoning, en
daarna kan jy iets gaan drink (soos warm sjokolade natturlik :-)). In Londen
is daar niks oop in die middestad daardie tyd nie. So as jy wel Travalgar
plein toe gaan ens is dit bitter koud, en jy kan daarna nerens heen nie.
Daar is wel plekke oop in die voorstede, maar nie in die middestad nie.

Lorinda
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3360 is 'n antwoord op boodskap #3358] Di, 23 Desember 2003 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe8af30_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> In Londen
> is daar niks oop in die middestad daardie tyd nie. So as jy wel Travalgar
> plein toe gaan ens is dit bitter koud, en jy kan daarna nerens heen nie.
> Daar is wel plekke oop in die voorstede, maar nie in die middestad nie.
>
Tja, die Engelsen :-). Ik weet nog heel goed dat wij in 1978 in december
door Zuid-Engeland toerden, en op kerstavond eerst heel veel moeite hadden
om onderdak te komen (wij mochten overal binnenkomen om iets te drinken,
maar niemand wilde ons een bed geven... wij voelden ons Jozef en Maria :-) )
en daarna nergens in heel Torquay een restaurant konden vinden dat open was.
Zelfs geen fish-and-chips! Wij zijn toen maar vroeg gaan slapen, na wat
snoepjes gegeten te hebben. De volgende dag konden we ergens in een café wel
wat drinken (en heb ik uit de speelautomaat een hele jaszak vol met geld
gewonnen!!) en daarna ergens anders fish-and-chips kopen. Een feestmaal was
het niet, maar als je trek hebt dan is zelfs 'swaels en kole' een smakelijk
hapje ;-)

Roely
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3361 is 'n antwoord op boodskap #3360] Di, 23 Desember 2003 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bsadf3$agr9h$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>
> Tja, die Engelsen :-). Ik weet nog heel goed dat wij in 1978 in december
> door Zuid-Engeland toerden, en op kerstavond eerst heel veel moeite hadden
> om onderdak te komen (wij mochten overal binnenkomen om iets te drinken,
> maar niemand wilde ons een bed geven... wij voelden ons Jozef en Maria :-) )
> en daarna nergens in heel Torquay een restaurant konden vinden dat open
was.

Roely, waarom op aarde was julle oukersaand in Torquay? Fawlty Towers was
mos veronderstel om 'n hotel in Torquay te wees... Gelukkig het julle nie so
'n karakter raakgeloop nie, maar dit klink asof dit amper was :-)) Cleese
het mos die reeks gebaseer op 'n regte hotel in Torquay, die "Gleneagles" of
iets. Hy en die res van die Python groep het eenkeer daar oorgebly, en die
hotel eienaar was die inspirasie vir Basil Fawlty.


> De volgende dag konden we ergens in een café wel
> wat drinken (en heb ik uit de speelautomaat een hele jaszak vol met geld
> gewonnen!!)

Gelukkig het daar toe darem iets goeds van die verblyf gekom! Al kon jy nou
net vis en tjips daarmee koop :-))

Lorinda
Re: Parys [boodskap #3362 is 'n antwoord op boodskap #3355] Wo, 24 Desember 2003 02:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Ga jij dan ook? Of is dit een wens aan de Kerstman?

Ek wens!! :-) Dit was definitief 'n wens aan de Kerstman. ;-)
Ek was 7 jaar laas in Parys, en dit voel soos eeue gelede.
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3363 is 'n antwoord op boodskap #3354] Wo, 24 Desember 2003 02:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Mmmm, Katryn, wanneer is jouw restaurant klaar?

Mos eers as ek afgetree is. ;-))
As ek na jou en Lorinda se idees en menus kyk, dan dink ek dat ek dalk
'n aanbod moet maak vir julle twee om saam met my in die restaurant
bedryf te kom. Dink net hoeveel pret sal ons hê? ;-)
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3365 is 'n antwoord op boodskap #3357] Wo, 24 Desember 2003 03:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> LOL! Ek moes eers dink oor waar jy aan die vuurpyl kom, maar toe snap ek dik
> gelukkig....:-) Ja, dis arugula. Ek sien my Afrikaans het my toe heeltemaal
> verlaat toe ek die spyskaart beskryf...:-). Weet enigiemand wat
> Rocket/arugula in Afrikaans is?

Vuurpylslaai?
;-)

> Maar 'n vuurpyl sou natuurlik handig te pas
> kom in die regte omstandighede.., soos met gaste wat te lank bly ens :-))

LOL! Sien, ek ken jou nou al sooooo goed!! En as die vuurpyl nie
werk nie, weet ek dat jy daardie kettingsaag gaan uithaal en afwys?
Dit behoort die ding te doen? ;-)))
Om nie te praat van die uitdrukking op hulle gesigte as Andries
verbyvlieg in sy Superman kostuum nie?

> Ons sal vir jou duimvas hou, laat ons weet of hulle iets agtergekom het,
> maar ek glo nie hulle sal nie. Veral nie as, soos jy sê, jy kwistig met die
> brandewyn was nie! Ek het nog nooit 'n kersfeespoeding self gemaak nie. As
> jy eendag kans kry, pos vir ons die resep.

Ek sal enige tyd vir jou my resep pos, maar dan moet jy nie doen wat
ek sopas gedoen het nie. Die verkeerde "timer" gestel en nou het ek
geen idee hoe lank die ding al stoom nie. Ai ai AI die verstrooidheid
van my is nie altyd maklik nie! ;-)

> Ag nee! Kon jy nie maar sente gebruik het nie!?

Dis presies wat ek toe gedoen het. ;-)

> Myne is ook maar 'n konkosie. Ek gebruik koek geweek in Marsala (wat ook
> maar sherry is), en lae vars blueberries met 'n bietjie blueberry jam, en
> room en eierwitte (laasgenoemde sodat dit nie so ryk is nie).

Klink heerlik! Dis nou slim. Ek gaan dit ook probeer. Die eierwitte
bedoel ek.

As ek nou nie weer 'n kans kry om te kom kuier voor kersdag nie, wil
ek julle almal net gou 'n baie geseënde kersfees toewens. Lekker eet
en geniet die goeie geselskap van vriende en familie!
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3371 is 'n antwoord op boodskap #3363] Wo, 24 Desember 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:rsuhuvsjjdj3lennke3fk399cur6feskr7@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
>> Mmmm, Katryn, wanneer is jouw restaurant klaar?
>
> Mos eers as ek afgetree is. ;-))
> As ek na jou en Lorinda se idees en menus kyk, dan dink ek dat ek dalk
> 'n aanbod moet maak vir julle twee om saam met my in die restaurant
> bedryf te kom. Dink net hoeveel pret sal ons hê? ;-)

Toppie!

Roely
>
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3372 is 'n antwoord op boodskap #3361] Wo, 24 Desember 2003 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe8bfdb$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
> Roely, waarom op aarde was julle oukersaand in Torquay?

Ja verschrikkelijk hê?, maar dat was onze bedoeling helemaal niet Lorinda!
Wij waren onderweg in Dartmoor (wat de meeste Engelsen in homerisch gelach
deed uitbarsten) en wilden in een bepaalde boerderij B&B overnachten, maar
daar was op dat moment niemand thuis.

> Fawlty Towers was
> mos veronderstel om 'n hotel in Torquay te wees... Gelukkig het julle nie so
> 'n karakter raakgeloop nie, maar dit klink asof dit amper was :-))

Wijj troffen goddank een vriendelijke mevrouw, en geen Sybil.

Cleese
> het mos die reeks gebaseer op 'n regte hotel in Torquay, die "Gleneagles" of
> iets. Hy en die res van die Python groep het eenkeer daar oorgebly, en die
> hotel eienaar was die inspirasie vir Basil Fawlty.

Dan is er toch nog iets goeds voortgekomen uit Torquay, want ik heb altijd
erg genoten van Fawlty Towers. Het gaat volgens mij een klassiek stuk
worden, dat over honderd jaar nog steeds leuk is!

Roely
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3374 is 'n antwoord op boodskap #3357] Wo, 24 Desember 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe8abca$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Weet enigiemand wat
> Rocket/arugula in Afrikaans is?

In Nederland noemen we het meest bij de Italiaanse naam: rucola. We noemen
het ook wel raketsla, en eigenlijk is het gewoon paardebloemblad, wat onze
schildpad Keesje vroeger zo graag lustte! Rucola is erg duur hier, dus
misschien moet ik gewoon maar eens paardebloemblad plukken en proeven :-)

Roely
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3380 is 'n antwoord op boodskap #3374] Wo, 24 Desember 2003 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>
> In Nederland noemen we het meest bij de Italiaanse naam: rucola. We noemen
> het ook wel raketsla, en eigenlijk is het gewoon paardebloemblad, wat onze
> schildpad Keesje vroeger zo graag lustte! Rucola is erg duur hier, dus
> misschien moet ik gewoon maar eens paardebloemblad plukken en proeven :-)
>
> Roely

Dis 'n goeie idee, laat my weet as dit werk :-) Rocket was eens op 'n
tyd hier ook duur, maar nie deesdae nie. Dalk het hulle jou raad
gevolg...:-)

Lorinda
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3381 is 'n antwoord op boodskap #3365] Wo, 24 Desember 2003 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>>
> LOL! Sien, ek ken jou nou al sooooo goed!! En as die vuurpyl nie
> werk nie, weet ek dat jy daardie kettingsaag gaan uithaal en afwys?
> Dit behoort die ding te doen? ;-)))
> Om nie te praat van die uitdrukking op hulle gesigte as Andries
> verbyvlieg in sy Superman kostuum nie?


LOL! Ek reken op daai kettingsaag! Maar op 'n ernstiger nood, dalk
moet DD vir Andries e-pos en uitvind of hy okay is. Ek is nogal
bekommerd.. wel julle weet wat ek bedoel. Dis snaaks dat hy so lank
weg is, hy was baie lief vir Roely.

> Ek sal enige tyd vir jou my resep pos, maar dan moet jy nie doen wat
> ek sopas gedoen het nie. Die verkeerde "timer" gestel en nou het ek
> geen idee hoe lank die ding al stoom nie. Ai ai AI die verstrooidheid
> van my is nie altyd maklik nie! ;-)
>

Dis presies wat ek sou doen. Ek begin iets en gaan sit dan en lees
koerant of 'n boek, en ure later sal ek dalk onthou wat ek
veronderstel is om te doen, of ek ruik brand..:-)

>
> As ek nou nie weer 'n kans kry om te kom kuier voor kersdag nie, wil
> ek julle almal net gou 'n baie geseënde kersfees toewens. Lekker eet
> en geniet die goeie geselskap van vriende en familie!

Baie dankie Katryn, en vir jou ook.

Lorinda
Re: Parys [boodskap #3382 is 'n antwoord op boodskap #3362] Wo, 24 Desember 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> "Roely" wrote:
>
>> Ga jij dan ook? Of is dit een wens aan de Kerstman?
>
> Ek wens!! :-) Dit was definitief 'n wens aan de Kerstman. ;-)
> Ek was 7 jaar laas in Parys, en dit voel soos eeue gelede.

Ek hoop die wens kom waar, of dalk moet jy dit een of ander tyd in die
Nuwe Jaar waar maak?

Lorinda
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3386 is 'n antwoord op boodskap #3372] Wo, 24 Desember 2003 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...

> Ja verschrikkelijk hè?, maar dat was onze bedoeling helemaal niet Lorinda!
> Wij waren onderweg in Dartmoor (wat de meeste Engelsen in homerisch gelach
> deed uitbarsten)

Roely, ek is amper te bang om te vra, waarom Dartmoor?? Het julle toe
daar uitgekom?

>
>> Fawlty Towers was
>> mos veronderstel om 'n hotel in Torquay te wees... Gelukkig het julle nie
> so
>> 'n karakter raakgeloop nie, maar dit klink asof dit amper was :-))
>
> Wijj troffen goddank een vriendelijke mevrouw, en geen Sybil.


LOL! Ek is bly daaroor, dis darem 'n bietjie geluk.. Dit was al klaar
'n Kersfees om te onthou sonder dat dit nog erger geword het.

Lorinda
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3395 is 'n antwoord op boodskap #3381] Do, 25 Desember 2003 01:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0312241106.5b16ce13@posting.google.com...
> Katryn wrote in message
news:...
>>>
Maar op 'n ernstiger nood, dalk
> moet DD vir Andries e-pos en uitvind of hy okay is. Ek is nogal
> bekommerd.. wel julle weet wat ek bedoel. Dis snaaks dat hy so lank
> weg is, hy was baie lief vir Roely.

Ai! Ek het vergeet :-(

Roely
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3396 is 'n antwoord op boodskap #3386] Do, 25 Desember 2003 01:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0312241131.18dfee40@posting.google.com...
> "Roely" skryf in boodskap news:...
>
>
> Roely, ek is amper te bang om te vra, waarom Dartmoor?? Het julle toe
> daar uitgekom?

Jij bent al te Engels geworden Lorinda!! Wij vinden zulke ruige gebieden nog
mooi! 't Was ook nog winter, en de heuvels waren zompig, de eikebomen
vijftig centimeter hoog, maar er waren wilde ponies en ik heb nog een
prachtige foto gemaakt van een heftig rood bloeiend mosje! Daarom!
Maar we werden inderdaad wel uitgelachen........
En we zijn niet in Princetown blijven steken.....

Roely
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3402 is 'n antwoord op boodskap #3396] Sa, 27 Desember 2003 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>
> Jij bent al te Engels geworden Lorinda!! Wij vinden zulke ruige gebieden nog
> mooi! 't Was ook nog winter, en de heuvels waren zompig, de eikebomen
> vijftig centimeter hoog, maar er waren wilde ponies en ik heb nog een
> prachtige foto gemaakt van een heftig rood bloeiend mosje! Daarom!
> Maar we werden inderdaad wel uitgelachen........
> En we zijn niet in Princetown blijven steken.....
>
> Roely

Jy laat dit pragtig klink Roely. Ek is jammer dis maar net die idee
van die twee van julle wat op oukersaand en kersdag oor die wilde
moors dwaal laat mens dink aan Wuthering Heights (al was dit nou ander
moors), en oor alles toring die verblyf wat haar majesteit aan high
security gevangenes verskaf :-) Daarvan gepraat, HM Prison Dartmoor
het 'n museum, het dit al bestaan toe julle daar was?



Lorinda
Re: Poeding vir Katryn [boodskap #3419 is 'n antwoord op boodskap #3402] So, 28 Desember 2003 18:39 Na vorige boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0312270819.39ff39f3@posting.google.com...
>
> en oor alles toring die verblyf wat haar majesteit aan high
> security gevangenes verskaf :-) Daarvan gepraat, HM Prison Dartmoor
> het 'n museum, het dit al bestaan toe julle daar was?
>
Ik weet het niet, wij zijn er in ieder geval niet geweest 25 jaar geleden.
Ik moet nog wel ergens een foto hebben van de gevangenis op de achtergrond.

Roely
Vorige onderwerp: Gebraaide Kaas met Makaronie
Volgende onderwerp: Max se Hoender
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 18:29:19 MGT 2024