Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » A Survivor's guide to SABC pronunciation
A Survivor's guide to SABC pronunciation [boodskap #18456] Wo, 21 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Coetzee, Jacob Carl  is tans af-lyn  Coetzee, Jacob Carl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
A SURVIVOR'S GUIDE TO SABC PRONUNCIATION
(some of these have to be said out loud):
BECK - not front
BEDS - doves, vultures, etc
BEN - to set alight
CHE - something you sit on
COMPOOTA - Intel's marvellous invention
CUT - a small donkey-drawn vehicle
DOE - a hinged device for closing a hole in the wall
DUTS - a sport somewhat unlike sorka
ERRORS - districts, eg "Ebbon errors"
FEATHER - not klossa ("he heet the bol feather than Jonty")
GUDDIN - around your house, where you grow kebbi-gees
GET - a hinged device in a fence
HAIR - as opposed to him
HISS - masculine form of hairs
ITCH - as in "itch and aviary pair-sin shal hev wun"
KENNEL - army officer
KUH - small teksi
LEN - to acquire knowledge
MICK - those who shall inherit the earth
MUCH - a moving protest group, usually involving toyi-toying
PEE-PULL - die mense
PHLEGM - the hot part at the end of a candle
PISS - symbolised by white doves
SHEEP - what moves on water
SHET - item of clothing
SHIP - what graze on de land
SUFFA-RING - as in "the pee-pull are suffa-ring"
TEKSI - public transport vehicle
PARROT TEKSI - not a mamba of the teksi assoseshen
FLET - a common problem with teksi tayas
PEVMUNT - where you wak nex to de strit, and where some teksi's
druv
TOKS - negotiations
WEANER - takes all
WEKKAS - they do a form of wek
WELD - the earth
WEDS - things that form a sentence

Seetees of the Nu Suth Efreeka:
KEPTAN - on south-western coast, renowned for treffik
conges-shen
DEBBIN - on other coast, where sefas go to ketch wevs
E-SLUNNIN - near St Judges Puk for de kreekut
JENNISBEG - keptital seetee
Re: A Survivor's guide to SABC pronunciation [boodskap #18504 is 'n antwoord op boodskap #18456] Do, 22 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hendrik Boshoff  is tans af-lyn  Hendrik Boshoff
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dit sou nie halfpad so snaaks gewees het as standaard
Engelse spelling meer foneties was nie.

Daar is minstens drie reelmatighede:
verkorting van vokale ('clipped vowels')
de-neutralisering van neutrale vokaalkwaliteit
monoftongisering van diftonge

Aldrie is verklaarbaar uit die vokaalinventaris
van die sprekers se moedertale.

ObGrappie:
Onthou iemand nog NTV nuus se verslag toe die Britse
koninklikes Namibië besoek het:
"Queen Elizabeth eleven and the Duck of Edinburg..."

Coetzee, Jacob Carl wrote:

> A SURVIVOR'S GUIDE TO SABC PRONUNCIATION
> (some of these have to be said out loud):
> BECK - not front
> BEDS - doves, vultures, etc
> BEN - to set alight
> CHE - something you sit on
> COMPOOTA - Intel's marvellous invention
> CUT - a small donkey-drawn vehicle
> DOE - a hinged device for closing a hole in the wall
> DUTS - a sport somewhat unlike sorka
> ERRORS - districts, eg "Ebbon errors"
> FEATHER - not klossa ("he heet the bol feather than Jonty")
> GUDDIN - around your house, where you grow kebbi-gees
> GET - a hinged device in a fence
> HAIR - as opposed to him
> HISS - masculine form of hairs
> ITCH - as in "itch and aviary pair-sin shal hev wun"
> KENNEL - army officer
Re: A Survivor's guide to SABC pronunciation [boodskap #18505 is 'n antwoord op boodskap #18456] Do, 22 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Coetzee, Jacob Carl wrote:
>
>> A SURVIVOR'S GUIDE TO SABC PRONUNCIATION
>> (some of these have to be said out loud):
>> BECK - not front
>> BEDS - doves, vultures, etc
>> BEN - to set alight
>> CHE - something you sit on
>> COMPOOTA - Intel's marvellous invention
>> CUT - a small donkey-drawn vehicle
>> DOE - a hinged device for closing a hole in the wall
>> DUTS - a sport somewhat unlike sorka
>> ERRORS - districts, eg "Ebbon errors"
>> FEATHER - not klossa ("he heet the bol feather than Jonty")
>> GUDDIN - around your house, where you grow kebbi-gees
>> GET - a hinged device in a fence
>> HAIR - as opposed to him
>> HISS - masculine form of hairs
>> ITCH - as in "itch and aviary pair-sin shal hev wun"
>> KENNEL - army officer

Is dit nou die nuwe manier om nuuslesers wat
nie die regte kleur het in SA nie te beswadder?
Ek neem aan julle het gedink die Engelse Suid-
Afrikaanse nuuslesers van 'n paar jaar gelede
was OK? As julle maar weet hoe snaaks dit is
om Suid-Afrikaanse Engelse aksente te hoor vir
'n oor wat getrein is op Amerikaanse aksente.
En weet julle Afrikaners wat soos snedig is,
hoe julleself klink? En vir die res van julle
lewens gaan klink. Na dertig jaar het ek nog
'n duidelike Afrikaanse aksent (en ek is daarop
trots. Dit vergemaklik dinge geweldig. Mense
onthou my makliker. Hulle sê altyd "Yes, Mrs.
Bouwer" voordat ek nog eens aangekondig het
wie ek is.)

Foksie
Re: A Survivor's guide to SABC pronunciation [boodskap #18561 is 'n antwoord op boodskap #18456] Sa, 24 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Is dit nou die nuwe manier om nuuslesers wat
> nie die regte kleur het in SA nie te beswadder?
> Ek neem aan julle het gedink die Engelse Suid-
> Afrikaanse nuuslesers van 'n paar jaar gelede
> was OK? As julle maar weet hoe snaaks dit is
> om Suid-Afrikaanse Engelse aksente te hoor vir
> 'n oor wat getrein is op Amerikaanse aksente.

Dit mag miskien "snaaks" wees, maar dit het beslis sosiale voordele, want
dit word algemeen deur Amerikaanse ore verwar met die Queens English. En, in
baie dele van die Noord-Amerikaanse samelewing het so 'n aksent
statusvoordele.

Dit is opmerklik dat Suid-Afrikaanse akteurs dikwels in Amerikaanse films
gebruik word om Engelse rolle te speel.

> En weet julle Afrikaners wat soos snedig is,
> hoe julleself klink? En vir die res van julle
> lewens gaan klink. Na dertig jaar het ek nog
> 'n duidelike Afrikaanse aksent (en ek is daarop
> trots. Dit vergemaklik dinge geweldig. Mense
> onthou my makliker. Hulle sê altyd "Yes, Mrs.
> Bouwer" voordat ek nog eens aangekondig het
> wie ek is.)

Moenie jou eie beperkinge te veel veralgemeen nie. Ek self praat Engels
sonder 'n sweem van 'n Afrikaanse aksent, ten spyte daarvan dat ek nooit in
oorwegend Engelssprekende omgewings verkeer het voor die ouderdom van 18
nie. Dieselfde geld vir 'n groot persentasie van die jonger geslag
Afrikaners.

Ek dink wel dat grappe oor die uitspraak van die SABC se omroepers en ander
openbare figure 'n natuurlike, en selfs geregverdigde reaksie is op die feit
dat die regering en die SABC 'n doelbewuste beleid volg om Engels ten koste
van die ander tale in die land te bevoordeel. Dit is, dink ek, veral
geregverdig wanneer die uitsprake heeltemal onverstaanbaar raak, soos by
geleentheid wel die geval is.

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: Beste Afrikaanse TV-program
Volgende onderwerp: Re: RED 50 50 en VeldFokus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 23:25:35 MGT 2024