Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koppelaar
koppelaar [boodskap #145046] Ma, 15 April 2024 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koppelaar
Afbreking: kop•pel•aar
Samestelling: koppel + -aar


Selfstandige naamwoord: koppelaar
Meervoud: koppelaars
Verkleinwoord: koppelaartjie
Meervoud van verkleining: koppelaartjies

Betekenis:
• Deel van 'n motor se ratkas wat die enjin aan die ratte koppel en ontkoppel.
• Iets of iemand wat dinge op 'n manier koppel.

Gebruik:
• Die motor se koppelaar moet vervang word.

Hiponiem:
• kloukoppelaar
• skyfkoppelaar
• trukoppelaar

Afgelei:
• koppelaardrukplaat
• koppelaarkas
• koppelaarpedaal

Vertaling:
Engels: clutch; coupler
Nederlands: koppelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skalaarveld
Volgende onderwerp: Roemeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 21:51:36 MGT 2024