Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skalaarveld
skalaarveld [boodskap #145045] Ma, 15 April 2024 08:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die voorstelling van 'n skalaarveld waar verskillende waardes met kleure aangedui word.
Die voorstelling van 'n skalaarveld waar verskillende waardes met kleure aangedui word.
skalaarveld
Afbreking: ska•laar•veld
Samestelling: skalaar + veld


Selfstandige naamwoord: skalaarveld
Meervoud: skalaarvelde
Verkleinwoord: skalaarveldjie
Meervoud van verkleining: skalaarveldjies

Betekenis:
• 'n Funksie wat aan elke punt in 'n ruimte 'n afsonderlike (skalaar)waarde toeken.

Gebruik:
• Die temperatuur in 'n kamer is 'n skalaarveld omdat daar op elke plek in die kamer 'n ander temperatuur is.

Vertaling:
Engels: scalar field
Nederlands: scalair veld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: determinasie
Volgende onderwerp: koppelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:51:07 MGT 2024