Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beroepskeuse
beroepskeuse [boodskap #144687] Do, 22 Februarie 2024 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beroepskeuse
Afbreking: be•roeps•keu•se
Samestelling: beroep + -s- + keuse


Selfstandige naamwoord: beroepskeuse
Meervoud: beroepskeuses

Betekenis:
• Die keuse van 'n beroep en die opleiding om jou daarop voor te berei.

Gebruik:
• Die regte beroepskeuse is een van die belangrikste besluite wat jy in jou lewe sal maak!

Sinoniem:
• loopbaankeuse

Vertaling:
Engels: career choice
Nederlands: beroepskeuze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanvang
Volgende onderwerp: bedenklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:11:21 MGT 2024