Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koekmengsel
koekmengsel [boodskap #142924] Sa, 19 Augustus 2023 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19052
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koekmengsel
Afbreking: koek•meng•sel
Samestelling: koek + mengsel


Selfstandige naamwoord: koekmengsel
Meervoud: koekmengsels
Verkleinwoord: koekmengseltjie
Meervoud van verkleining: koekmengseltjies

Betekenis:
• 'n Mengsel van meel en ander bestanddele waarmee koek gebak word; koekbeslag.
• 'n Voorafvervaardigde mengsel om 'n kitskoek te bak.

Gebruik:
• Gooi die koekmengsel in voorbereide pan en smeer die roomkaasvulsel bo-op.
• Ek is lus vir sjokoladekoek. Koop asseblief vir ons 'n pakkie koekmengsel.

Vertaling:
Engels: cake mix
Nederlands: taartbeslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stampslag
Volgende onderwerp: meelmengsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 15:40:07 MGT 2024