Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfvertroue
selfvertroue [boodskap #141081] Sa, 11 Februarie 2023 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfvertroue
Afbreking: self•ver•trou•e
Samestelling: self + vertroue


Selfstandige naamwoord: selfvertroue
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vertroue in jouself. Geloof in eie vermoeë, krag en waarde.

Gebruik:
• Hy is 'n ekstrovert en het geen gebrek aan selfvertroue nie.

Sinoniem:
• beslistheid
• selfstandigheid
• selfversekerheid
• selfvoldaanheid
• selfwaarde

Vertaling:
Engels: self-assurance, self-confidence
Nederlands: zelfvertrouwen, zelfverzekerdheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stapelbed
Volgende onderwerp: aalwynpil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:41:02 MGT 2024