Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » om alleen oud te word
om alleen oud te word [boodskap #140345] Sa, 01 Oktober 2022 10:52
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
die lewe is uiters broos en kosbaar
maar dit is so vreeslik kort
dat elkeen wens hy word gespaar
om alles te kan doen wat die lewe bied

dis ‘n wonderlike gawe om lank gespaar te word
en boonop goeie gesondheid te geniet

maar hoe voel dit werklik
om alleen oud te word
nie alleen omdat ander te vroeg gesterf het
maar alleen omdat jy so lank gespaar is

alleen sonder familie en kennise
alleen in ‘n wêreld wat jy nie meer ken
alleen tussen miljoene wat jy nie meer verstaan
Vorige onderwerp: om saam oud te word
Volgende onderwerp: om 100 te word
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:29:28 MGT 2024