Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » my tweede kans
my tweede kans [boodskap #140330] Wo, 28 September 2022 18:25
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
my hele wese wil U loof en prys met sang en dans
uit dankbaarheid vir hierdie tweede kans
so onverdiend van U ontvang
te midde van al die lyding in elke hospitaalgang

mag ek hierdie tweede kans nooit vergeet
maar altyd van u Almag weet
sonder om die kennis daarvan vir myself te hou
deur dit aan die ganse wêreld te laat ontvou
Vorige onderwerp: my kleine koringaar
Volgende onderwerp: myner van die duineveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:37:06 MGT 2024