Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » die ding met die grootste mag
die ding met die grootste mag [boodskap #140281] Di, 20 September 2022 12:17
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
deur woord en daad
kan jy ander baie skaad
dog, as jy goed daarna kyk
kan jy selfs hul lewens verryk
maar die ding met die grootste mag
bly steeds die spontane glimlag
gee dit aan ‘n ander
en kyk hoe dit hul voorkoms verander
Vorige onderwerp: die geboorte van 'n eeu
Volgende onderwerp: drie gesigte van eensaamheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:12:15 MGT 2024