Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » die geboorte van 'n eeu
die geboorte van 'n eeu [boodskap #140278] Di, 20 September 2022 11:17
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
dit is nie vir almal beskore
om te sien hoe word ‘n eeu gebore
en daarom wil ek graag dankie sê
om so ‘n voorreg te mag hê
want hierdie eeu is spesiaal
die jaartal begin met tweeduisend vir die eerste maal
Vorige onderwerp: by die sterfbed van 'n eeu
Volgende onderwerp: die ding met die grootste mag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:03:32 MGT 2024