Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » by die sterfbed van 'n eeu
by die sterfbed van 'n eeu [boodskap #140277] Di, 20 September 2022 11:15
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
ons staan by die sterfbed van ‘n eeu
en kyk terug oor die hoogtepunte van sy lewe
daar sien ons twee wêreldoorloë, kommunisme, depressie
elektroniese vooruitgang, ruimtereise, apartheid
menseslagtings, sedeloosheid en die komper

daarom sê ons “dankie” aan ‘n wonderlike eeu
‘n eeu van liefde
‘n eeu van leed
‘n eeu van weerbegin
Vorige onderwerp: bleekgesig uit die noorde
Volgende onderwerp: die geboorte van 'n eeu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:40:25 MGT 2024