Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erewag
erewag [boodskap #138748] Wo, 19 Januarie 2022 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19036
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Erewag.
'n Erewag.
erewag
Afbreking: er•ew•ag
Samestelling: ere + wag


Selfstandige naamwoord: erewag
Meervoud: erewagte

Betekenis:
• Mense wat in 'n ry staan om eer aan 'n iemand (dikwels 'n hooggeplaaste) te bewys.

Gebruik:
• Die koning is deur 'n erewag begroet.

Vertaling:
Engels: guard of honor
Nederlands: erewacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spitvurk
Volgende onderwerp: aanddiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:48:08 MGT 2024