Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Re: Resepte
Re: Resepte [boodskap #1573] Ma, 28 Julie 2003 22:49 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:9b9bivsr71vmss5pgjqpagm55jtp6o3mtk@4ax.com...
> Lorinda, het jy dalk 'n lekker tuna slaai resep? Of enige ander
> slaaie? Ek is al so moeg vir my eie resepte.

Ek is een van daai mense wat maar goed saamgooi, so my slaaie is nooit twee
keer dieselfde nie:-). Ek gebruik baie Feta kaas in slaai (gewoonte in
Griekeland aangeleer) en gebruik meesal olyfolie en suurlemoen vir 'n
dressing (oor dieselfde rede). Ek hou van tuna saam met sundried tamaties,
olywe, roasted peppers en 'n klein hoeveelheid aartappels.....

Lorinda
Re: Resepte [boodskap #1578 is 'n antwoord op boodskap #1573] Ma, 28 Julie 2003 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ooabivga7av3917fnbdkvdim9kft8c4l2o@4ax.com...
> Dis juis waarom ek vir jou gevra het. Ek was lus vir iets anders vir
> 'n slag. Alles klink heel goed en interessant - tot ek by die
> aartappels gelees het. Nou sal jy moet verduidelik, want ek verstaan
> nie waar en hoe die aartappels gaan inpas nie. :-) Ek weet dat
> aartappels 'n GROOT rol speel in jou kultuur, maar by TUNA???
> :-)))

Wel die gekookte aartappels (ek gebruik klein vars new potatoes) gee
substance as jy dit vir 'n hoofgereg voorsit. Dit werk nogal goed:-)) Veral
as jy mans kos gee, want hulle kom gewoonlik nie ver op net slaai nie:-))

Lorinda
Re: Resepte [boodskap #1584 is 'n antwoord op boodskap #1573] Ma, 28 Julie 2003 23:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:9b9bivsr71vmss5pgjqpagm55jtp6o3mtk@4ax.com...
> Lorinda, het jy dalk 'n lekker tuna slaai resep? Of enige ander
> slaaie? Ek is al so moeg vir my eie resepte.

Neem slaai en was dit en gooi 'n blikkie tuna by

hahahahaaaaaaaaaaaaaaaa

GrRico
>
Re: Resepte [boodskap #1585 is 'n antwoord op boodskap #1573] Ma, 28 Julie 2003 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:8dbbivcm5srj5u46ti9ls7bgfpemqq1ji2@4ax.com...

> Okay. Ek gaan dit dan probeer. Ek neem aan jy laat die
> aartappeltjies dan eers afkoel viir jy dit meng met die ander
> bestanddele? Skuus dat ek so dom was, maar vir een of ander rede kon
> ek net nie aartappels saam met 'n koue tuna slaai voorstel nie. Maar
> dit klink eintlik baie lekker.
>
> Ek gaan ook nou eers 'n bietjie groet. Het nog so paar goedjies wat ek
> moet klaarmaak vir more, en dan kyk ek ook baseball so tussen in. :-)

Ja, jy laat die aartappeltjies afkoel. As jy dit probeer het laat my weet
wat jy dink...:-)

Oor die baseball, ek hoop jou span wen!

Lorinda
Re: Resepte [boodskap #1586 is 'n antwoord op boodskap #1573] Ma, 28 Julie 2003 23:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het vandag 'n lekker slaai gemaak, ek het dit uit 'n Suid AFrikaans
kookboek gekry!!

Tis een nuut Afrikaans resep.

Neem 4 soet aartappels, sny hulle in stukkies.
gooi knoffelpoeier in.
gooi olyfolie in en 'n bietjie sout en peper, naar jou smaak
Neem 2 venkelknolle in stukkies en sit dit vir so 5 minute in die
magnetron/mikrogolfoond op vol.
Rasper 2 wortels, ek het gerasperde wortel gekoop :-)
gooi dit by die goeters en meng goed.
Sit dit vir so 10 minute onder die grill.

As dit klaar is, gooi 'n bietjie balsamico-asyn oor en laat afkoel.

Ek het dit geeet met Kip Siam, dis Thais, van meneer Knorr, hulle die ook
Suid-Afrikaanse kip palava verkoop :-)

Maar saak is, die salade was baie baie lekker!!

GrRico

"Katryn" skryf in boodskap news:9b9bivsr71vmss5pgjqpagm55jtp6o3mtk@4ax.com...
> Lorinda, het jy dalk 'n lekker tuna slaai resep? Of enige ander
> slaaie? Ek is al so moeg vir my eie resepte.
>
Re: Resepte [boodskap #1587 is 'n antwoord op boodskap #1586] Ma, 28 Julie 2003 23:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
baai de weej

Ek het net die helfte geneem.


"Rico" skryf in boodskap news:3f25b167$0$49112$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek het vandag 'n lekker slaai gemaak, ek het dit uit 'n Suid AFrikaans
> kookboek gekry!!
>
> Tis een nuut Afrikaans resep.
>
> Neem 4 soet aartappels, sny hulle in stukkies.
> gooi knoffelpoeier in.
> gooi olyfolie in en 'n bietjie sout en peper, naar jou smaak
> Neem 2 venkelknolle in stukkies en sit dit vir so 5 minute in die
> magnetron/mikrogolfoond op vol.
> Rasper 2 wortels, ek het gerasperde wortel gekoop :-)
> gooi dit by die goeters en meng goed.
> Sit dit vir so 10 minute onder die grill.
>
> As dit klaar is, gooi 'n bietjie balsamico-asyn oor en laat afkoel.
>
> Ek het dit geeet met Kip Siam, dis Thais, van meneer Knorr, hulle die ook
> Suid-Afrikaanse kip palava verkoop :-)
>
> Maar saak is, die salade was baie baie lekker!!
>
> GrRico
> "Katryn" wrote in message
> news:9b9bivsr71vmss5pgjqpagm55jtp6o3mtk@4ax.com...
>> Lorinda, het jy dalk 'n lekker tuna slaai resep? Of enige ander
>> slaaie? Ek is al so moeg vir my eie resepte.
>>
>
Re: Resepte [boodskap #1595 is 'n antwoord op boodskap #1573] Ma, 28 Julie 2003 23:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:klcbiv8s0lt5qk2t7uuj5oj1467e36hnhc@4ax.com...
> "Rico" wrote:
>
>> Maar saak is, die salade was baie baie lekker!!
>
> Dankie, Rico. Ek sal die ene ook definitief probeer. Ons as gesin is
> baie lief vir venkelknolle. Yikes, fennel klink darem net soveel
> beter as venkelknolle!? :-))))
>
> Lekker slaap almal!

Bye Katryn! Weereens, hoop dit gaan goed more Rico, sien jou weer.

Lorinda
Re: Resepte [boodskap #1611 is 'n antwoord op boodskap #1578] Di, 29 Julie 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Ridder  is tans af-lyn  Die Ridder
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek weet dat
>> aartappels 'n GROOT rol speel in jou kultuur, maar by TUNA???
>> :-)))

Gaar rys
Sny uie in
stukkies Tuna (geblik in water)
blokkies kaas
Mayonaise na smaak

DD
Re: Resepte [boodskap #1671 is 'n antwoord op boodskap #1573] Di, 29 Julie 2003 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:o8qdivo1m1u5hqeirrem559balkd2sqn3n@4ax.com...
> Die Ridder wrote:
>
>> Gaar rys
>> Sny uie in
>> stukkies Tuna (geblik in water)
>> blokkies kaas
>> Mayonaise na smaak
>
> Interessant. Dankie, DD! :-) Ek wonder of mens pynappelstukkies
> daarby kan sit?

Dit klink na 'n baie goeie idee! Ek dink dit sal werk

Lorinda
Re: Resepte [boodskap #1673 is 'n antwoord op boodskap #1573] Di, 29 Julie 2003 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:htqdivsptlrat1hqk7q0gfurrqh5jlsbn4@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Dit klink na 'n baie goeie idee! Ek dink dit sal werk
>
> Ek wou nog vir jou sê - jou slaai was 'n hit! My man en seun het dit
> baie geniet. Ek het die feta vergeet - kan jy dit nou glo na al die
> moeite om dit te gaan koop het in die eerste plek? :-))
> Die red-skin aartappeltjies het baie sin gemaak toe ek nou eers die
> goed bymekaar begin sit het. O ja, ek het ook capers bygesit. Dit
> het die olywe en ander goeters baie goed gekomplimenteer. Ek moet ook
> bieg dat ek sommer 'n botteltjie geroosterde peppers gebruik het, en
> nie self gerooster nie. (Ek was LUI!!!) :-))
>
> So, Lorinda - wat is more-aand op die menu? HELP!!! :-)))
> Ek sal ook nog DD en Rico se respete probeer, maar ek dink aartappel
> en tuna moet nou eers 'n paar dae wag. :-)


Ek is bly die aartappels het vir jou gewerk! Ek hou van die caper idee, ek
sal dit ook volgende keer doen. 'n bottel geroosterde peppers is 'n handige
ding om op die rak te he, ek het self een:-) As hulle nie sal omgee om weer
vis te eet nie, wat van salmon? Grill dit sommer en sit dit voor met een of
ander groen slaai. Dis baie vinnig. Om elke dag te moet dink wat om te kook
is swaar. Ek staan gereeld vir 'n geruime tyd voor die yskas en wonder... Ek
hou van kook, maar ELKE DAG? En dit as mense nog net die vorige dag ook
geeet het :-))

Lorinda
Re: Resepte [boodskap #1693 is 'n antwoord op boodskap #1573] Wo, 30 Julie 2003 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:p7sdivco8ke1qlmf4unhnr398m5fohfcna@4ax.com...

> Exactly!! Ek is so bly jy verstaan! :-)) Ek lees so tussen die lyne
> dat jy jou eie baas is, en nie hoef reg te staan vir mans en kinders
> nie? Ek is baie keer op my eie, en dan kook ek omtrent nooit nie -
> wat natuurlik ook 'n probleem is, want dat eet ek nie gesond nie en
> raak dan maklik verkouerig en knieserig so aan. :-)
> Moet dalk meer SALIE eet? Definitief!! :-))
> Maar dis rerig vervelig om elke dag aan iets te dink om te maak - wat
> terselfdertyd gesond(erig) is. En soos jy sê - veral as hulel die
> vorige dag ook geeet het - verdeksels!! :-)))

Dis reg, ek is my eie baas:-) In Londen bly 'n vriend van my om die oomblik
ook hier (dis net 'n VRIEND:-)), en daar is altyd baie mense wat kom en
gaan, as jy in Londen bly verloor jy nooit kontak met mense nie...:-) maar
ek kook net as ek lus is. Almal wat kom kuier of bly weet hulle kan nie
noodwendig kos verwag nie... Ek hou darem die yskas en rakke vol sodat hulle
self kan kosmaak as die honger hulle inhaal...


Lorinda
Re: Resepte [boodskap #1705 is 'n antwoord op boodskap #1573] Wo, 30 Julie 2003 19:32 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:vh6givg3sqihuc6b09p84dg7akh2jnas1i@4ax.com...
>
> (LOL! Laat my nou dink aan daardie snert wat
> Suidwester kwytgeraak het oor die Iere - ek het omtrent my asem
> opgehou vir jou) :-)))

Ja, ek moet erken ek sou op daardie oomblik nogal een van die messe of byle
kon gebruik...:-))

Lorinda
Vorige onderwerp: resep
Volgende onderwerp: Knoffel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 09:21:42 MGT 2024