Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afslag
afslag [boodskap #131131] Sa, 02 Mei 2020 07:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19052
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afslag
Afbreking: af•slag
Samestelling: af + slag
Uitspraak: /ˈɑfslɑχ/


Selfstandige naamwoord: afslag
Meervoud:

Betekenis:
• Vermindering of verlaging van prys.

Gebruik.
• Het jy vir afslag gevra? Dit help om 'n bietjie oor die prys te kibbel.

Sinoniem:
• korting

Afgelei:
• afslagkaartjie
• afslagwinkel

Vertaling:
Engels: discount, reduction
Nederlands: reductie, korting


Werkwoord: slag af, afslag
Verlede tyd: het afgeslag

Betekenis:
• Die vel verwyder.

Gebruik:
• Ons moet die bees slag en die vleis bewerk.

Vertaling:
Engels: to skin
Nederlands: villen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: proviand
Volgende onderwerp: afstig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 14:45:55 MGT 2024