Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Luther en Kalvyn
Luther en Kalvyn [boodskap #25661 is 'n antwoord op boodskap #25662] Ma, 30 Augustus 1999 00:00
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Na aanleiding van die gesprekke rondom godsdiens, kan iemand hier dalk vir my
opsom wat die kernverskille en ooreenkomste is tussen Luther en Kalvyn?
Re: Luther en Kalvyn [boodskap #25662 is 'n antwoord op boodskap #25661] Ma, 30 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
> Na aanleiding van die gesprekke rondom godsdiens, kan iemand hier dalk vir my
> opsom wat die kernverskille en ooreenkomste is tussen Luther en Kalvyn?
>

Hmmmm.... Gevarrlike plek om so 'n vraag te vra. Jy sal
heel moontlik 'n klomp vooroordele in die vorm van
"inligting" terugkry :-)

Ek kan jou nie help sonder om te gaan naslaan nie.

Een interessante verskil tussen die Lutherse Kerk en
Calvinisitiese kerke uit die onlangse verlede (wat seker
nie dieselfde is as verskil tussne Luther en Calvyn nie) is
hul standpunt t.o.v. wêreldse gesag.

Dit lyk asof die Lutherse kerk veel sterker daaroor voel
dat Christene hulself moet onderwerp aan "die owerhede wat
oor ons gestel is". Dit is een van die redes wat aangevoer
word vir die Lutherse kerk se samewerking met die
Hitlerregering.

Die Calvinistiese tradisie, daarenteen (streng Skriftuurlik
verantwoord, natuurlik :-) maak voorsiening vir opstand
teen die "onregverdige magistraat".

Vorige onderwerp: Boeke oor die Bybel (was God IS goed!)
Volgende onderwerp: Is geloof alleen genoeg?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 13:26:40 MGT 2024