Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lafenis
lafenis [boodskap #127821] Ma, 23 September 2019 16:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lafenis
Afbreking: la•fe•nis


Selfstandige naamwoord: lafenis
Meervoud: lafenisse
Verkleinwoord: lafenissie
Meervoud van verkleining: lafenissies

Betekenis:
• Iets wat verkwikking, versterking of vertroosting bied, soos water tydens droogte, koelte tydens hitte, ens.

Gebruik:
• Waar u ook neerstryk vir 'n lafenis, bestel sjokolademelk.

Wisselvorm:
• lawenis
• laafnis

Vertaling:
Engels: refreshment
Nederlands: lafenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: byklank
Volgende onderwerp: lawine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:41:52 MGT 2024