Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Cheers vir nou !
Cheers vir nou ! [boodskap #115685 is 'n antwoord op boodskap #115690] Ma, 24 Desember 2007 07:07 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Right - Lyk my almal hier is al klaar weg met vakansie, so ek sal maar
afsluit vir die jaar, en julle almal 'n geseende Kersfees en 'n voorspoedige
nuwe jaar toewens.

Ons sal die onderwerp in meer detail volgende jaar bespreek


Geniet julle gatte af !

Groete

Riaan
Re: Cheers vir nou ! [boodskap #115686 is 'n antwoord op boodskap #115685] Do, 20 Desember 2007 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Wat laat jou dink almal hou vakansie? Ons werk voluit!"

>> Right - Lyk my almal hier is al klaar weg met vakansie, so ek sal maar
>> afsluit vir die jaar, en julle almal 'n geseende Kersfees en 'n
>> voorspoedige nuwe jaar toewens.

Ek kon ook nie Riaan se pos lees nie. My wens
2008 - dat al hierdie verlore poste-nonsens ophou.

Ek sal ook van die toneel verdwyn vir 'n rukkie.
Land op Kersdag in Tokyo. Hoop daar is geen
sneeu nie. Hier by ons lyk dit soos dit aan die
einde van die winter moet lyk, en dis nog nie
eens die winter solstice nie.

Gloudina
Re: Cheers vir nou ! [boodskap #115687 is 'n antwoord op boodskap #115686] Do, 20 Desember 2007 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koop sommer vir jou 'n ordentlike PC in Tokyo........dalk help dit!
"Hessie" wrote in message
news:cd258b87-d421-4312-aba5-4566a20708f2@i29g2000prf.google groups.com...
> "Suidwester" skryf
>
>> Wat laat jou dink almal hou vakansie? Ons werk voluit!"
>
>>> Right - Lyk my almal hier is al klaar weg met vakansie, so ek sal maar
>>> afsluit vir die jaar, en julle almal 'n geseende Kersfees en 'n
>>> voorspoedige nuwe jaar toewens.
>
> Ek kon ook nie Riaan se pos lees nie. My wens
> 2008 - dat al hierdie verlore poste-nonsens ophou.
>
> Ek sal ook van die toneel verdwyn vir 'n rukkie.
> Land op Kersdag in Tokyo. Hoop daar is geen
> sneeu nie. Hier by ons lyk dit soos dit aan die
> einde van die winter moet lyk, en dis nog nie
> eens die winter solstice nie.
>
> Gloudina
Re: Cheers vir nou ! [boodskap #115690 is 'n antwoord op boodskap #115685] Do, 20 Desember 2007 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat laat jou dink almal hou vakansie? Ons werk voluit!

"Riaan" skryf in boodskap news:1198134043.89827@vasbyt.isdsl.net...
> Right - Lyk my almal hier is al klaar weg met vakansie, so ek sal maar
> afsluit vir die jaar, en julle almal 'n geseende Kersfees en 'n
> voorspoedige nuwe jaar toewens.
>
>
> Ons sal die onderwerp in meer detail volgende jaar bespreek
>
>
>
> Geniet julle gatte af !
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: Cheers vir nou ! [boodskap #115694 is 'n antwoord op boodskap #115690] Do, 27 Desember 2007 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:FLGdnQVF4odkIvLanZ2dnUVZ8rKdnZ2d@saix.net...
> Moenie jou doodwerk nie!

----Geen mens kon dit nog ooit regkry nie! Waarom is daar 'n vakansiedag
op Kersdag? Hoekom is Sondag 'n vakansiedag? As jy 'n gelowige issue het
op 'n sekere dag, sekerlik het jy 'n tyd nodig om by 'n erediens uit te kom
en terug, maar beteken dit jy kan nou sommer die hele dag nie werk nie?
Die feit dat jy leeglê vir die res van die dag by die huis, gaan nie beteken
dat jy 'beter' eer gee aan jou god nie. Harde, eerlike werk sal 'n veel
beter taak daarvan doen!
Dit ammuseer my elke keer. Hierdie manne wat op Sondag styf gepak en
gepoeier, wit hemp en wit das kerk toe gaan. Kom hulle daaruit, waai die
klere, uit kom die bottel dop en visstok en see toe is dit om die dag te
gaan geniet. Die resultaat is eenvoudig. Hy is 'n beter mens op werksdae
wat hy by die werk is as die dae wat hy veronderstel is om 'soet' te wees!
Gevolgtrekking: Die kerke bevorder erger drankgebruik..........!!
Re: Cheers vir nou ! [boodskap #115717 is 'n antwoord op boodskap #115690] Ma, 07 Januarie 2008 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:p_ednU9XcZygexzanZ2dnUVZ8vydnZ2d@saix.net...
>
> "Suidwester"
>>> Moenie jou doodwerk nie!

>> ----Geen mens kon dit nog ooit regkry nie!
>
> Nie heeltemal waar nie.
>
> 'n Renperd hou net 2 of 3 jaar, dan's hy vodde!!!
> 'n Hoë spoed enjin, hou nie naastenby so lank as 'n lae spoed enjin nie -
> dit hoef ek jou nie te vertel nie!
> Werkholiste word gewoon nie 80 of negentig jaar oud nie - hulle gaan
> vroeër dood as die ouens wat gebalanseerd werk, nie te veel nie, ook nie
> te min nie, nie aftree op 60/65 nie, maar stelselmatig hulle aktiwiteite
> afskaal in lyn met hulle vermiderde vermoëns.
----Stem nie heeltemal saam nie, maar het ons al ooit? Baie mense bly
gesonder hoe langer hulle aktief bly. Baie ouens tree af op 65 en dan vrek
hulle van verveling, suip en ooreet en niks doen nie. Dan ken ek ouens wat
hard gewerk het tot op 80 en amper 100 jaar oud geword het.
Die vraag is net, wie wil so oud word? Ouderdom is nie vir sussies
nie. Ek reken so 65 is 'n uitstekende 'innings' en dan kan 'n ou maar waai
want die lewe daarna kan eenvoudig nie lekker meer wees nie. Alles wil af,
wat altyd wou op!
Re: Cheers vir nou ! [boodskap #115725 is 'n antwoord op boodskap #115694] Di, 08 Januarie 2008 08:33 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" [/color]

>> Moenie jou doodwerk nie!
>
> ----Geen mens kon dit nog ooit regkry nie!

Nie heeltemal waar nie.

'n Renperd hou net 2 of 3 jaar, dan's hy vodde!!!
'n Hoë spoed enjin, hou nie naastenby so lank as 'n lae spoed enjin nie -
dit hoef ek jou nie te vertel nie!
Werkholiste word gewoon nie 80 of negentig jaar oud nie - hulle gaan vroeër
dood as die ouens wat gebalanseerd werk, nie te veel nie, ook nie te min
nie, nie aftree op 60/65 nie, maar stelselmatig hulle aktiwiteite afskaal in
lyn met hulle vermiderde vermoëns.
Vorige onderwerp: Weermag
Volgende onderwerp: Misdaad in Suid-Afrika: Week 1 van 2008
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 16:56:10 MGT 2024