Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Veels geluk Annette en die Vrystaat...
Veels geluk Annette en die Vrystaat... [boodskap #99554 is 'n antwoord op boodskap #99565] So, 17 Oktober 2004 12:40 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Uitmuntend. 'n Sterbelaaide WP-span, op hul tuisveld en in hul tuisweer die
loef afgesteek. Mooi so !
Die Jakarandastad was meer opgewonde oor hierdie wen as oor die Bulle se wen
oor die Transvalers.
Maar - ek is bevrees dat die onmoontlike voorlê vir die Vrystaat.
(Persoonlik glo ek dat die Transvaal tans die tweede beste span in die
Curriebeker is - naas Noord Transvaal.)
Re: Veels geluk Annette en die Vrystaat... [boodskap #99555 is 'n antwoord op boodskap #99554] So, 17 Oktober 2004 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:cksplc$rbn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Uitmuntend. 'n Sterbelaaide WP-span, op hul tuisveld en in hul tuisweer die
> loef afgesteek. Mooi so !
> Die Jakarandastad was meer opgewonde oor hierdie wen as oor die Bulle se wen
> oor die Transvalers.
> Maar - ek is bevrees dat die onmoontlike voorlê vir die Vrystaat.
> (Persoonlik glo ek dat die Transvaal tans die tweede beste span in die
> Curriebeker is - naas Noord Transvaal.)

Ek het nie besef "Transvaal" speel nog rugby nie - watter toernooi?
Tot later
Joeboy
Re: Veels geluk Annette en die Vrystaat... [boodskap #99556 is 'n antwoord op boodskap #99555] So, 17 Oktober 2004 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 17 Oct 2004 07:31:08 +0200, "Joeboy" wrote:

>

>
> Ek het nie besef "Transvaal" speel nog rugby nie - watter toernooi?
> Tot later
> Joeboy
>

Bel telkom in SA se navrae, JB.
Transvaal het Rhodesië die loef
afgesteek baie onlangs.

DD
Re: Veels geluk Annette en die Vrystaat... [boodskap #99565 is 'n antwoord op boodskap #99554] So, 17 Oktober 2004 05:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Jonas - maar Transvaal het teen die Vrystaat ook verloor:))
Janee, ek is bevrees dat die WP verloor het juis omdat hulle te vol
selfvertroue was.
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:cksplc$rbn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Uitmuntend. 'n Sterbelaaide WP-span, op hul tuisveld en in hul tuisweer die
> loef afgesteek. Mooi so !
> Die Jakarandastad was meer opgewonde oor hierdie wen as oor die Bulle se wen
> oor die Transvalers.
> Maar - ek is bevrees dat die onmoontlike voorlê vir die Vrystaat.
> (Persoonlik glo ek dat die Transvaal tans die tweede beste span in die
> Curriebeker is - naas Noord Transvaal.)
>
Re: Veels geluk Annette en die Vrystaat... [boodskap #99588 is 'n antwoord op boodskap #99554] Ma, 18 Oktober 2004 06:45 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee! Rassie was te slim vir die spul Streepdonkies. As jy die hele WP
span en hul afrigter, Kareltjie, se koppe oopkap gaan jy nie 'n tot breins
bymekaarkry nie. Die oplossing was eenvoudig. Ruil vir Gaffie en Werner
om sodat jy 'n werklike losskakel op losskakel kry. Jy kan nie hardloop in
sulke toestande nie. Rassie het ook 'n punt gemaak daarvan om vir Schalk
te neutraliseer...tot Schalk hom naderhand wou moer. Schalk Burger is 'n
goeie speler, maar speel op die oomblik met ver meer balls as breins. Net
ervaring sal hopelik die dink-gedeelte vir hom bring. Willem de Waal het
met reg gelag na elke punt wat aangeteken is.....hoe STUPID kan 'n span dan
ook wees?

"Annette" skryf in boodskap news:cksv78$iji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Jonas - maar Transvaal het teen die Vrystaat ook verloor:))
> Janee, ek is bevrees dat die WP verloor het juis omdat hulle te vol
> selfvertroue was.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:cksplc$rbn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Uitmuntend. 'n Sterbelaaide WP-span, op hul tuisveld en in hul tuisweer
> die
>> loef afgesteek. Mooi so !
>> Die Jakarandastad was meer opgewonde oor hierdie wen as oor die Bulle se
> wen
>> oor die Transvalers.
>> Maar - ek is bevrees dat die onmoontlike voorlê vir die Vrystaat.
>> (Persoonlik glo ek dat die Transvaal tans die tweede beste span in die
>> Curriebeker is - naas Noord Transvaal.)


>
Vorige onderwerp: Nuweland....
Volgende onderwerp: Annette....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 19:22:47 MGT 2024