Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uitsig oor Axminster.Axminster is 'n stad in Devon, Suid-England, waar tapyte vroeër vervaardig is.
Die stad lê aan die Axe-rivier (moenie met die meer oostelike Exe verwar nie) en word sedert die Keltiese tyd bewoon.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.