Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Avignon
Avignon [boodskap #125644] Wo, 08 Mei 2019 08:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Pont d'Avignon, oorblywende deel van 'n historiese brug oor die Rhône.
Die Pont d'Avignon, oorblywende deel van 'n historiese brug oor die Rhône.
Avignon is 'n ou stad aan die Rhone-rivier in Suid-Frankryk. Die stad is veral bekend vir sy ou stadskern met middeleeuse geboue, asook sy indrukwekkende stadsmuur, wat volledig bewaar is. Die pouse het van 1307 tot 77 hier gewoon en het in dié tyd veel van hulle mag verloor. Sy word hier vervaardig.

Die plek is veral bekend vir die oorgeklankte TV-reeks, Die Meisie van Avignon (oorspronklik La demoiselle d'Avignon). Die reeks se temaliedjie het veral groot inslag gevind.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ave Maria
Volgende onderwerp: Avogadro, graaf Amadeo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:39:36 MGT 2024