Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Austen, Jane
Austen, Jane [boodskap #125638] Wo, 08 Mei 2019 06:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jane Austen
Jane Austen
Jane Austen (1775 - 1817) was 'n Engelse skryfster, dogter van ’n predikant. Van haar romans is Pride and Prejudice (1797) miskien die beste en bekendste; ander is Sense and Sensibility, Northanger Abbey, Mansfield Park en Emma. Die skryfster lê in almal ’n skalkse sin vir humor aan die dag. Daar is weinig opwindende voorvalle, maar die karakters is so lewendig geteken dat sy nog steeds tot die grootste Engelse romanskryfsters gereken word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aurora borealis
Volgende onderwerp: Austerlitz
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:28:29 MGT 2024