Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Auriol, Vincent
Auriol, Vincent [boodskap #125635] Di, 07 Mei 2019 06:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vincent Auriol
Vincent Auriol
Vincent Auriol (1884-1966) was die eerste Sosialis wat president van Frankryk geword het. Hy het van 1947 tot 1954 as die eerste president van die Vierde Franse Republiek gedien. Hy is deur Léon Blum opgevlog.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Vorige onderwerp: Auric, Georges
Volgende onderwerp: Aurora borealis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:05:35 MGT 2024