Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Auric, Georges
Auric, Georges [boodskap #125634] Di, 07 Mei 2019 06:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Georges Auric in 1940.
Georges Auric in 1940.
Georges Auric (1899-1983) was 'n Franse komponis. Hy was lid van die bekende groep Les Six (sien Milhaud). Auric het hoofsaaklik ballette, toneel- en filmmusiek gekomponeer.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aurelianus
Volgende onderwerp: Auriol, Vincent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:37:16 MGT 2024