Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aurelianus (Restitutor Orbis)
Aurelianus [boodskap #125633] Di, 07 Mei 2019 06:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Borsbeeld van Aurelianus.
Borsbeeld van Aurelianus.
Lucius Domitius Aurelianus (vermoor 275 n.C.) was 'n boereseun wat in 270 n.C. die keiser van Rome geword het. Hy was bekend as Restitutor Orbis, vanweë sy pogings om die verval van die ryk te verhoed. Hy het uiteindelik net vyf jaar lank regeer voordat jy vermoor is. Hy het ook Christene vervolg.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Augustus
Volgende onderwerp: Auric, Georges
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:51:39 MGT 2024