Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Augustinus (Augustinus van Kantelberg)
Augustinus [boodskap #125615] Ma, 06 Mei 2019 07:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Augustinus van Kantelberg
Augustinus van Kantelberg
Augustinus (oorlede 604) was 'n heilige, bekend as die Apostel van die Engelse. Hy was prior van ’n klooster in Rome tot 597, toe pous Gregorius I hom (met 40 monnike) as sendeling stuur om die Angele tot die Christendom te bekeer. Ethelbert, koning van Kent, wie se vrou, Bertha, ’n Christin was, het hom ontvang, en Augustinus het die eerste aartsbiskop van Kantelberg geword in 601.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Augsburg
Volgende onderwerp: Augustinus, Aurelius
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:28:27 MGT 2024