Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Auber, Daniel
Auber, Daniel [boodskap #125609] So, 05 Mei 2019 18:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Daniel François Esprit Auber
Daniel François Esprit Auber
Daniel Auber (1782 - 1871) was 'n Franse komponis. Saam met Boieldieu en Hérold die grootste naam in die vroeë geskiedenis van die Franse opéra-comique. Van sy baie werke in dié genre is die beste Fra Diavolo. Tog is sy meesterwerk ’n ernstige opera, La Muette de Portici, met ’n uitgesproke revolusionêre tema; ’n opvoering hiervan het tot die Belgiese opstand van 1830 gelei. Vandag is die sprankelende ouvertures al wat nog van sy operas gehoor word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aubanel, Théodore
Volgende onderwerp: Aubert, Louis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:50:02 MGT 2024