Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aubanel, Théodore
Aubanel, Théodore [boodskap #125593] So, 05 Mei 2019 08:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Borsbeeld van Théodore Aubanel.
Borsbeeld van Théodore Aubanel.
Théodore Aubanel (1829 - 86) was 'n Provensaalse ('n gebied in die suidooste van Frankryk) digter, asook 'n vriend van Fréderic Mistral. Hy was die skrywer van La Grenade entr’ouvert (Die half geopende Granaat).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Attlee, Clement Richard
Volgende onderwerp: Auber, Daniel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:13:57 MGT 2024