Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Attika
Attika [boodskap #125590] So, 05 Mei 2019 08:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die ligging van Attika in die hedendaagse Griekeland.
Die ligging van Attika in die hedendaagse Griekeland.
Attika (Grieks: Attike) was 'n staat in oud-Griekeland, met Beosië na die noorde en die Egeïese See aan die ooste. Die hoofstad van die gebied was Athene. Tans is Attika ’n afdeling van Griekeland. Naas die gelyknamige, driehoekig skiereiland omvat die huidige Attika-streek ook die distrik Troezen op die Peloponnesos en die eilande Salamis, Aegina, Poros, Hydra, Spetses, Kythira en Antikythera.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Atrecht
Volgende onderwerp: Attila
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:12:35 MGT 2024