Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Atrecht (Arras)
Atrecht [boodskap #125589] So, 05 Mei 2019 07:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Atrecht soos vanuit die lug gesien.
Atrecht soos vanuit die lug gesien.
Atrecht (Frans: Arras) is 'n stad in Noord-Frankryk, 60 km (38 myl ) noordoos van Amiens. Die stad is beroemd vir sy tapisserieƫ. Nywerhede sluit in: vervaardiging van kant, kouse en suiker. Dit was in die jare 1,000 - 1,200 deel van Vlaandere. Deur die Unie van Atrecht in 1579 is die skeiding van die Katolieke suide van die Protestantse noorde van die Nederlande in die Tagtigjarige Oorlog ingelei.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Atmosfeer
Volgende onderwerp: Attika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:04:59 MGT 2024