Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Atlantic City
Atlantic City [boodskap #125578] Sa, 04 Mei 2019 13:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Atlantic City
Atlantic City
Atlantic City is 'n stad en vakansie-oord aan die Atlantiese Oseaan in New Jersey, V.S.A. Die stad is op 'n nou sandeiland gebou wat deur die New Jersey Binnelandse Waterweg van die vasteland geskei word. Die strande is ongeveer 12 km lank en die kuslyn word deur casino's en hotelgeboue oorheers. Dit is ook 'n gewilde plek vir konferensies.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Atlanta
Volgende onderwerp: Atlantiese Handves
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:06:21 MGT 2024